ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 19, 2017

Ierse mos / Sagina subulata

Ierse mos is ‘n bekoorlike plant om in die tuin te hê. Dit word ook “awl-leaf pearlwort” of “Scottish moss” genoem. Dit is inheems van Europa van Ysland tot Spanje,…

Wat eet ons vanaand?

Hier volg ‘n maklike varkworsies resep wat sommer vinnig aanmekaargeslaan kan word. Die kinders sal vreeslik daarvan hou. Die resep lewer 4 porsies.   Varkworsie en pasta roerbraaigereg: Bestanddele: 500…

Motorrubriek – Jeep Grand Cherokee SRT

  Persoonlik sal daar altyd ‘n sagte plek in my hart wees vir enige Jeep produk – het ek dan nie self opgegroei met ‘n 1947 Willys Overland stasiewa nie?…

Ekonomiese aanduiders : 19 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.81 ( R12.86) Rand / euro  R14.34 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.33 ( R16.39) Brent Ruolieprys per vat $47.27 ( $46.94) Goud per fyn-ons…

Pretoria aktes verdwyn

Die Pretoriase akteskantoor is in chaos gedompel nadat derduisende dokumente en selfs digitale rugsteune net verdwyn het. Die probleem gaan spesifiek oor aktes en transaksies wat in 2007 plaasgevind het,…

Minister Zwane in talle se visier

Die minister van minerale bronne, Mosebenzi Zwane, kan dalk in die moeilikheid wees oor ‘n onverklaarde rit na Indië wat deur die Gupta broers betaal is. Die rit in 2012…

Gaddafi se miljoene in SA?

‘n Paneel van die  Verenigde Nasies het in ‘n verslag getoon dat onwettige transaksies tussen Denel en ‘n Libiese groep ‘n gevorderde stadium bereik het waarin Rooivalk helikopters, Atlas Oryx…

Thabo roep kiesers op om ontslae te raak van politieke leiers

Die voormalige staatshoof en ANC-leier, Thabo Mbeki, het tydens ‘n jeugdag byeenkoms gesê dat politieke leiers wat nie “meer welkom” is nie uitgeskop moet word deur hul eie mense, want…

Prasa roep gemeenskap op

Die passasiers spooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om misdaad te bekamp. Dit volg na die reeks brande en vernietiging van spoorwegwaens en treine die…

Openbare beskermer ‘n Gupta beskermer?

Na bewering het die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, vier verskillende ondersoekverslae ontvang wat die Gupta familie raak, maar het dit reeds vir agt maande “weggesteek”. Die OB se woordvoerder, Cleopatra…

Franse verkiesing lewer geen verrassing

Die Franse kiesers het in die tweede en finale rondte van die parlementsverkiesing ’n oortuigende meerderheid aan die land se verkose president, Emmanuel Macron, gegee te midde van ’n teleurstellende…

Groei

  Die regverdige sal groei soos ’n palmboom; hy sal opgroei soos ’n seder op die Libanon. Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe…

Dokters bevraagteken Noord-Korea verduideliking

Verlede week het die kommunistiese regering van Noord-Korea besluit om die 22-jarige Otto Warmbier vry te laat nadat hy geruime tyd in ’n tronk aangehou is. Noord-Korea se verduideliking dat…

Qatar koop miljarde dollar se wapens

Die Verenigde State van Amerika het wapentuig van sowat $12 miljard aan Qatar verkoop, en die transaksie is beklink kort nadat president Donald Trump ’n ernstige beskuldiging teen dit land…

IS-hoofleier dalk gedood

Russiese weermagdeskundiges ondersoek die moontlikheid dat die Islamitiese Staat (IS) se hoofleier, Abu Bakr al-Baghdadi, gedood is in ’n missielaanval deur ’n Russiese vegvliegtuig. Die inligting is bekend gemaak deur…

VSA oorlogskip bots met Filippynse vaartuig

Minstens sewe manskappe van die Amerikaanse vloot het omgekom nadat ’n skip van die vloot met ’n Filippynse vragskip gebots het. Onbevestigde berigte lui dat talle manskappe van die Amerikaanse…

Bosbrand in Portugal eis tientalle lewens

In een van die grootste bosbrande in Portugal, het 45 mense omgekom en meer as twintig beseer in die Leiria omgewing. ’n Woordvoerder sê alhoewel vasgestel kon word dat 45…

Britse premier is onmenslik, harteloos en kil

Britse kiesers, veral in Londen, het in massas opgeruk om te betoog teen die eerste minister, Theresa May, wat “harteloos, onmenslik en kil” is oor die ramp wat honderde inwoners…

Duitsland se groot oorskot gekritiseer

Duitsland word skerp gekritiseer vir sy reuse handel surplus, en is onlangs deur president Donald Trump van Amerika verkwalik tot so ’n mate dat dit sakelui in Duitsland bekommerd maak….

Trump maak sy finansiële stand bekend

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het uit vrye wil sy finansiële stand, soos gereflekteer in 2016, bekend gemaak en daarmee die afgunstige Demokrate se monde gesnoer, Die vrygestelde dokument toon…

Wêreld Nuusflitse – 19 Junie

Brittanje Die dodetal het tot 58 gestyg na ’n vernietigende brand wat op die vierde vloer van ’n massiewe woonstelblok in Londen ontstaan het deur ’n foutiewe yskas, wat uiteindelik…

Sewende Laan teen blankes ingespan

Die SABC-sepie Sewende Laan is nou besig om in `n politieke poging te ontaard om blankes te laat skuldig voel oor die verlede. Eers was dit die rassevermenging maar nou…

Onkundige praters

Onkundige praters maak sinlose bewerings oor wette wat hulle beskou as nadele van apartheid sonder dat hulle dit die geringste ontleed het. Tog hou hulle dit voor as nadele terwyl…

Perspektief op 16 Junie – Waarheid en leuen

Koerante en ander media het in aanloop tot 16 Junie soos gebruiklik (verdraaide) menings versprei oor 16 Junie.  ´n Steeds radikale ANC roep veral die “jeug” op tot hernieude rewolusie. …

rolex replicas for sale