ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 16, 2017

Staatspensioene dalk ondersoek

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het onderneem om oorweging te skenk aan ʼn voorstel van die VF Plus om deur wetgewing meganismes in plek te stel om die staatsdiens se pensioenfondse teen…

Myne moet binne 12 maande verder verswart

Mynmaatskappye het 12 maande tyd waarin hul 30% swart eienaarskap moet bewys, aldus minister Mosebenzi Zwane, die minister van minerale sake. Mynregte sal voortaan ook net toegestaan word aan myne…

Korrupsiesake eindig in pleit ooreenkomste

Die Staande Komitee oor Openbare  Rekeninge (Scopa), het hul skok uitgespreek oor 41 korrupsiesake wat geëindig het in pleitooreenkomste en verminderde vonnisse. Sake wat ondersoek was se geldwaarde het gewissel…

Openbare beskermer gaan Gupta e-posse ondersoek

  Die kantoor van die Openbare Beskermer het bevestig dat daar ondersoek ingestel gaan word rondom die obskure ooreenkomste by entiteite soos Eskom, Prasa en Transnet, na aanleiding van inligting…

Grondwetlike Hof vra ondersoek aan

Die Grondwetlike Hof het ‘n geregtelike ondersoek gelas in die sosiale toelae debakel om te bepaal of minister Bathabile Dlamini die hof mislei het in haar verklarings. ‘n “Skeidsregter” sal…

Sakesektor se kommer verdiep

Die vertroue in die ekonomie van SA is besig om weekliks te verswak en in wantroue om te skakel. Na die afgradering verlede week deur Moody’s van Suid-Afrika se buitelandse…

Nog skorsings oor korrupsie

Korrupsie steek sy kop by bykans elke staats- of semi-staatsinstelling uit. Die jongste geval is by Umgeni Water, waar die hoofuitvoerende beampte, Cyril Gamede, geskors is hangende ‘n ondersoek oor…

Suid Afrika ook dwelmmekka?

Naas die twyfelagtige eer om as misdaadmekka van die wêreld geklassifiseer te word, blyk dit dat dwelmhandel en dwelmsmokkelary aan die toeneem is in Suid Afrika. Een verdagte is in…

VSA: Russiese inmenging groter as verwag

Die Russiese kuberkrakers se pogings tot inmenging in die presidentsverkiesing van November 2016 was ’n veel groter poging as wat tot nog toe deur die ondersoekers vermoed is. Die inligting is…

Tsjeggiese Republiek kan EU bedank

Die moontlikheid dat die Tsjeggiese Republiek  Brittanje se voorbeeld kan volg om uit die Europese Unie te bedank, het opnuut opslae veroorsaak in Europa. Die voormalige president van die land,…

Finland se koalisie spat uitmekaar

Finland se anti-immigrante party het uitmekaar gespat nadat ’n verkose lid daarvan beskuldig is dat hy hom skuldig gemaak het aan haatspraak. Die Finse eerste minister, Juha Sipila, se koalisieregering…

Bin Laden skuiling nou IS gebied

Die strategiese berggebied waar Osama Bin Laden geskuil het na die aanval van 11 September in die VSA, het na vier dae se hewige gevegte, in die hande van die…

Nuwe Regering van Roemenië in krisis

Die nuwe regering van Roemenië verkeer in ’n krisis nadat die parlementslede van die regerende Sosiaal Demokratiese Party hulle steun aan die eerste minister en sy kabinet onttrek het. Die…

Pole stuit nie vir EU dreigemente

Die nasionalistiese regering in Pole het op ’n besliste toon geweier om onwettige immigrante te ontvang en te hervestig te midde van die Europese Unie se dreigement dat regstappe teen…

EU kanselleer beskerming klousule van Le Pen

Die sogenaamde onskendbaarheid klousule van die Europese Parlement, wat parlementariërs beskerm teen vervolging, is van Marine Le Pen ontneem nadat sy na bewering gelaster het teen burgemeester Christian Estrosi. Estrosi…