ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 14, 2017

FW de Klerk se handperd strompel voort

Volgens Theuns Eloff, die uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting, kort Suid Afrikaners net perspektief wanneer hul midde in ‘n krisis is.  Let wel: hy erken die land…

Ekonomiese aanduiders : 14 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.77 ( R12.82) Rand / euro  R14.32 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.24 ( R16.18) Brent Ruolieprys per vat $48.30 ( $48.50) Goud per fyn-ons…

Swakste stadsraad in Noordwes

Die Lekwa-Teemane-stadsraad (Christiana / Bloemhof) is die swakte stadsraad in Noordwes. Dit het geblyk tydens ʼn besoek van die portefeuljekomitee vir plaaslike regering aan stadsrade in Noordwes. Mnr. Hannes Schutte,…

Polisie kan nie eie lede dophou nie

Die waarnemende polisiekommissaris, Lesetja Mathiba, het aan die parlement erken dat die polisie nie die vermoë het om meer as 100 polisiebeamptes te identifiseer wat moontlik betrokke is by ander…

Padrowers slaan toe op N1

ʼn Motoris, Jeann van Rooyen, het Sondagaand 10 Junie, op die N1 snelweg in Pretoria tussen Rigellaan en Verwoerdburg ʼn onaangename ervaring gehad. Hy het gevoel dat sy voertuig oor…

Boere moet weer polisieflaters help regstel

Die boeregemeenskap moes weer inspring om die polisie te help om sy eie gemors reg te stel. Drie vermeende plaasaanvallers, wat op klagtes van moord en verkragting in die hof…

Grondvat kan lei tot burgeroorlog

Dreigemente dat grond sonder vergoeding van wettige eienaars afgevat kan word is uiters gevaarlik aangesien so ʼn situasie selfs tot ʼn burgeroorlog kan lei. So het VF plus se leier,…

Geen onkoloog in Durban

Die laaste onkoloog, oftewel kankerspesialis, het verlede Vrydag sy pos ontruim in Durban, wat beteken dat Durban se openbare gesondheidsektor geen onkoloog meer in diens het nie. Dokters het aangetoon…

Pillevervaardigers onder die soeklig

Die Kompetisie Kommissie het aangekondig dat hul besig is om prysvasstelling te ondersoek van kanker medikasie. Die farmaseutiese firmas Aspen, Pfizer en Roche word by die ondersoek betrek en regstelling…

Zille opdrag gegee om laag te buig

  Helen Zille het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir haar uitlatings oor kolonialisme op sosiale media.  In ruil daarvoor het haar vervolger, DA-leier Mmusi Maimane, haar toegelaat om aan te…

Spoorpassasiers maak amok

Passasiers van Metrospoor in Kaapstad het amok gemaak na vertragings van treine. Die Kaapstadse brandweer het bevestig dat ‘n trein by Kaapstad se stasie aan die brand gesteek is en…

Minister wil land se naam verander

  Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, het beloof dat hy ‘n proses binne die ANC sal begin om ‘n geskikte naam te kry vir Suid-Afrika, aangesien dié…

Eskom baas “onskuldig”

Die voormalige voorsitter van Eskom, Ben Ngubane, het in ‘n verklaring gesê dat hy weens persoonlike redes bedank het en nie weghardloop van enige verbintenis met die Gupta broers of…

Katalonië gaan weer stem oor onafhanklikheid

Die Kataloniese streeksregering het aangekondig dat ’n referendum oor afskeiding van Spanje in Oktober gehou gaan word. Die konserwatiewe regering van Spanje, onder leiding van premier Rajoy, het egter in…

Franse landbouers bevorder organiese voedsel

As deel van sy kommunikasieveldtog in die eerste week van Junie het die tema van “Vryheid, gelykheid en koöperatiewe eenheid” oor die hele land weerklink van hoe landbou koöperasies saam…

Eerste Dame neem intrek in Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump se eggenote, Melanie, en haar skoolgaande seun Barron, het uiteindelik hulle intrek geneem in die Wit Huis. Die Eerste Dame van Amerika moes in hul…

Terroriste verloor stryd in Raqqa

Die Koerdiese soldate wat saam met Arabiese magte in ’n hewige stryd gewikkel is in Raqqa, is besig om die stad stelselmatig te bevry van terroriste. Die soldate wat onder…

Word Puerto Rico deel van VSA?

In ’n referendum wat gehou is in Puerto Rico, het die meerderheid kiesers gestem ten gunste van ’n nuwe bedeling om as ’n Amerikaanse deelstaat ingelyf te word. Vir diegene…

Kosovo kry nuwe regering

Die Republiek van Kosovo, kry ’n nuwe regering nadat president Hashim Thaci se Demokratiese Party saam met die nasionalistiese koalisie die parlementêre verkiesing gewen het. Alhoewel die president die verkiesing…

Poetin opponent in hegtenis geneem

President Vladimir Poetin se politieke opponent, Alexei Navalny, is in hegtenis geneem kort voordat hy Maandag, ‘n openbare vakansiedag, die geleentheid gehad het om ’n reuse protesoptog te lei. Alexei…

rolex replicas for sale