ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 13, 2017

Eskom doen dit weer!

Eskom berei tans ʼn versoek voor vir ʼn tariefverhoging van 20% in 2018, wat deur die energiebeheerliggaam, NER, aanvaar moet word. Die uitermatig hoë verhoging is al voorheen strategies aangewend….

Ekonomiese aanduiders : 13 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.82( R12.87) Rand / euro  R14.33 ( R14.42) Rand / Britse pond R16.18 ( R16.38) Brent Ruolieprys per vat $48.50 ( $48.42) Goud per fyn-ons $1 266…

Moody’s doen nog afgraderings

Selfs die DA/EFF beheerde stadsraad van Johannesburg of die DA beheerde Kaapstad kon nie beter vaar as die ANC-beheerde munisipaliteite nie, en is ook deur Moody’s afgegradeer. Nadat Moody’s verlede…

Ngubane loop na Gupta verbintenis oopgevlek is

In wat gesien word as ‘n erkenning van skuld, het die voorsitter van Eskom se direksie, dr. Ben Ngubane, bedank. In van die e-posse wat stuk-stuk die lig sien oor…

Knysna brande saai verwoesting

Die dae lange brande in die Knysna gebied het nie net honderde mense van hulle woonplekke beroof nie, maar het ook lewens geëis en totale chaos veroorsaak. Roerende verhale van…

Duisende plase nou te koop

Gedurende Meimaand was die aantal plase wat te koop aangebied word, reeds meer as 20 000, en dit word aan verskillende faktore toegeskryf dat so baie landbouers van hulle grond…

Hlaudi Motsoeneng skuldig

Die vorige hoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneg, is skuldig bevind tydens ‘n interne dissiplinêre verhoor van die staatsuitsaaier. Volgens die waarnemende voorsitter van die SABC is Motsoeneng se status…

Prokureurs teiken medici

Met die padongelukkefonds wat tegnies bankrot is, het prokureurs nou hul visiere ingestel op medici wat moontlike “foute” kan begaan tydens behandeling van pasiënte. Veral ginekoloë word skynbaar geteiken waar…

Lys van besoekers aan Saxonwold word langer

Die hoë profiel besoekers by die Gupta huishouding sluit nou al die volgende in:  Jacob Zuma se vorige privaat sekretaris Delsey Sithole, Jimmy Manyi, vorige regeringswoordvoerder, die Vrystaatse premier Ace…

Indiese sakelui bekommerd

Indiese sakelui in Suid-Afrika het hul ernstige kommer uitgespreek oor die voortslepende skandaal waarin die Gupta broers en die Zuma familie gewikkel is. Skynbaar het van die Indiër sakemanne aangedui…

Gigaba kanselleer mediakonferensie

Malusi Gigaba, minister van finansies, sou ‘n mediakonferensie hou waartydens hy planne sou voorlê rondom die land se ekonomiese krisis na nog ‘n afgradering. Hy het egter die konferensie afgelas…

Donker wolke hang oor Brexit onderhandelinge

Onsekerheid, ’n verswakte regering, ontevredenheid onder jonger kiesers, en twyfel oor Theresa May se vermoë om soos ’n Thatcher van weleer op te tree, is van die belangrikste elemente wat…

Brasiliaanse hof beslis oor president

Die Hooggeregshof in Brasilië het in sy uitspraak die voordeel aan die huidige president van die land gegee wat meebring dat hy mag aanbly as Eerste Burger van die land….

Merkel besoek Suid-Amerikaanse state

Die besoeke van die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, aan twee lande in Latyns Amerika, het vrae na vore gebring wat moeilik beantwoord kan word, is die mening van politieke ontleders….

Premier May vorm “koalisie” regering

Die nasionalistiese Demokratiese Unioniste Party (DUP) van Noord-Ierland het ingestem tot ’n “koalisieregering” saam met die Konserwatiewe Party van eerste minister Theresa May van Brittanje. Die regering vorm slegs ’n…

Macron onstuitbaar, Le Pen struikel

Marine Le Pen, leier van die Franse Front Nasionaal, het ’n dringende oproep tot patriotiese kiesers in Frankryk gedoen om te mobiliseer en in groot getalle op te daag by…

Al meer eis Theresa se bedanking

Al meer Britte eis dat die eerste minister, Theresa May, die tuig moet neerlê as premier om plek te maak vir iemand wat meer geloofwaardigheid en vertroue by kiesers sal…

Wêreld Nuusflitse – 13 Junie

Italië In die plaaslike verkiesings wat in Italië gehou is, het die nasionalistiese Vyfster Beweging so swak gevaar dat die leiers bekommerd is dat hulle in die komende algemene verkiesing…

rolex replicas for sale