ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 12, 2017

Nederlander wil Afrikanervolk help, versoek ook hulp

Beste vrienden in Zuid Afrika, Vannacht een artikel getypt (03.00 uur klaar) over de laatste cijfers die bekend zijn gemaakt over alle moorden in Zuid Afrika sinds de Apartheid werd…

Gereinigde Eiendom

… Jesus Christus, wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ’n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke…

Min moeite aandete

Nie lus vir baie moeite met vanaand se ete nie? Hier is die maklikste hoendergereg wat u kan maak sonder moeite. Dit het ook nie baie bestanddele nodig nie.  …

Nastergal / Solanum nigrum, die heerlike bessie

Nastergal is nie oral te sien nie en dus miskien ‘n bietjie onbekend. Alle nastergal bessies is ook nie eetbaar nie. Hierdie plant is eintlik ‘n onkruid, maar dit dra…

Motorrubriek – Volkswagen Amarok 3.0 TDI

Die 3.0 liter Volkswagen Amarok is ‘n heel nuwe voertuig en een van die redes daarvoor is dat dit op dieselfde vlak moet wees as die kompetisie. Van die begin…

Ekonomiese aanduiders : 12 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.87( R12.89) Rand / euro  R14.42 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.38 ( R16.34) Brent Ruolieprys per vat $48.42 ( $47.88) Goud per fyn-ons $1 268…

Mmusi plaas DA in skaakmat

Die DA-leier, Mmusi Maimane, het die DA in ‘n skaakmat posisie geplaas met sy skorsing van Helen Zille. Volgens ‘n interne meningsopname is veral blanke DA-ondersteuners kwaad vir Maimane omdat…

Polisie “vergeet” om selle te sluit

Ses verdagtes het ontsnap uit polisieselle by die Empangeni polisie selle nadat die beamptes skynbaar vergeet het om die selle te sluit!!! Drie is intussen weer in hegtenis geneem terwyl…

Adjunkminister ignoreer miljoene se wanbetaling

Die adjunkminister van finansies, Sfiso Buthelezi, word daarvan beskuldig dat hy toegelaat het dat ‘n maatskappy wat ‘n kontrak van Prasa bekom het, met meer as R39,9 miljoen oorbetaal is….

SA een stap nader aan algehele skroot

Die agentskap Moody’s Inverstors Service het die land met een vlak afgradeer wat beteken dat die land tans op die laagste beleggingsvlak moontlik is. Die gradering na Baa3, asook die…

Phosa genomineer vir ANC president

Mathews Phosa is in Kaapstad deur sewe takke van die ANC genomineer om te staan vir die leiersposisie van die ANC. Hy het die nominasie aanvaar en gesê dat die…

SAUK draai Gupta krane toe

Die SAUK het die ontbytprogram The New Age Morning Live (TNA) gestaak. Die mediamaatskappy van die Guptas het baie gebaat by die program. Onder Hlaudi Motsoeneng se leiding het politieke…

Zuma se vrou se bankrekening bevraagteken

Absa bank het na bewering gevra dat een van Jacob Zuma se vroue, Thobeka Madiba-Zuma, rekenskap moet gee oor die finansiële aktiwiteite in haar bankrekening. Die bank wil glo hê…

Franse president kry oorweldigende steun

Volgens die eerste uitslae in die Franse parlementsverkiesing sal president Emmanuel Macron se La République Marche party ’n klinkende oorwinning behaal. In die eerste van twee rondtes het Macron 32%…

Corbyn eis Theresa May se bedanking

Die leier van die Arbeidersparty in Brittanje het die eerste minister van Brittanje, Theresa May versoek om te bedank nadat haar party talle setels moes afstaan en ook haar volstrekte…

Trump word van leuens beskuldig

Die voormalige hoof van die Amerikaanse FBI, James Comey, het tydens sy getuienis voor die Inligtingskommissie van die Senaat die president drie keer daarvan beskuldig dat hy gelieg het. Comey…

Skotse nasionaliste verloor talle setels

Die Skotse nasionaliste se eis om ’n tweede referendum te hou oor onafhanklikheid het ’n swaar slag gekry toe die Skotse Nasionale Party (SNP) van Nicola Sturgeon 21 van haar…

Trump sê Comey lieg onder eed

In reaksie op James Comey se bewering dat die Amerikaanse president gelieg het, sê president Trump dat die voormalige hoof van die FBI onder eed gelieg het. Die afgedankte Comey…

VSA vra sagter optrede teen Qatar

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het ’n beroep gedoen op lande in die Midde-Ooste om hulle maatreëls teen Qatar meer soepel te maak. Minister Tillerson het gevra…

Premier May behou sleutelministers

Die Britse eerste minister, Theresa May, het na afloop van die algemene verkiesing in die Verenigde Koninkryk, haar nuwe regering saamgestel met die behoud van die sleutelpolitici in hulle ampte…

Britse premier kan gou vervang word

Die Britse parlementslid Heidi Allen is die eerste Konserwatiewe Party spreker wat haar bedenkinge uitgespreek het oor premier Theresa May se voortgesette leierskap. Allen reken die duur van die eerste…

Druk op premier May verhoog verder

Twee van die Britse eerste minister se mees senior adviseurs het hulle bedankings ingedien nadat die regerende Konserwatiewe Party sy volstrekte meerderheid verloor het met die vervroegde algemene verkiesing. Die…

Wêreld Nuusflitse – 12 Junie

Libië Saif al-Islam Kadhafi, die ter dood veroordeelde seun van die vroeëre diktator van Libië, Moammar al-Kadhafi, is vrygelaat uit die gevangenis van de stad Zintan en het die stad…

rolex replicas for sale