ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 9, 2017

Ekonomiese aanduiders : 9 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.89( R12.82) Rand / euro  R14.44 ( R14.43) Rand / Britse pond R16.34 ( R16.57) Brent Ruolieprys per vat $47.88 ( $48.40) Goud per fyn-ons $1 275…

Theresa May verloor volstrekte meerderheid

Die Britse eerste minister, Theresa May, het ’n naelskraap oorwinning behaal in die pas afgelope en vervroegde algemene verkiesing wat bedoel is om haar hande te sterk vir die Brexit…

Wel gedaan, boere. Regering: los ons nou uit!

Die Suid-Afrikaanse landboubedryf was nie aandadig aan die resessie waarin die land hom tans begeef nie, en TLU SA wil die hele landboubedryf en alle boere gelukwens met die prestasie…

Brande dalk kwaadwillig aangesteek

Nadat Die Vryburger gister rassistiese uitlatings rondom die verwoestende brande in Knysna onthul het, wil dit nou voorkom of die brande inderdaad aangesteek is. Teen gister was gemeld dat in…

Dlamini-Zuma se prysgeld deur Guptas geborg

Nuwe bewerings het die lig gesien waarvolgens dit wil voorkom of ‘n Gupta-verwante instelling, deur ‘n geldwas skema die prysgeld voorsien het vir ‘n prys wat Nkosazana Dlamini-Zuma ontvang het….

Halfmiljoen vermoor onder ANC-bewind

Byna ‘n halfmiljoen mense is in Suid-Afrika vermoor sedert die sogenaamde demokratiese bestel in 1994 tot stand gekom het. Die Instituut vir Rasseverhoudinge maak hierdie syfer bekend in sy jongste…

Hou op veg vir ‘n beter verlede

Wanneer politieke korrektheid gebruik word om ʼn beter verlede te skep, sal geen beter toekoms geskep word nie, want dan word mense mislei.  Daar is baie te leer uit die…

Bekende omroeper vermoor in Johannesburg

Johann Botha, bekende aanbieder op radio en TV, is vermoor tydens ‘n gewapende roof by ‘n restaurant in Johannesburg. Die eienaar van die restaurant is ook dood in die voorval…

Kliniek se sekuriteit ‘n mors van geld?

‘n Gesondheidskliniek in Lenasia-Wes se sekuriteitskoste beloop R6 miljoen per jaar, oftewel R500 000 per maand. Ten spyte daarvan is ‘n 18-jarige vrou verkrag in een van die toilette en…

Binnelandse sake gaan amptelik staak

Die Departement van Binnelandse Sake, wat nie werklik bekend is vir sy funksionaliteit nie, het kennis ontvang dat personeel oor twee weke amptelik gaan staak nadat onderhandelings oor oortydbetaling ‘n…

Navo kry nuwe lidland uit Balkan

Montenegro, ’n klein Balkanstaat, met sy 700 000 inwoners is die jongste toevoeging as lidland van Navo. Die regering van die land het besluit om hulle te wend tot die…

Trump nomineer nuwe FBI hoof

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Christopher Wray (50) genomineer vir die amp as hoof van die FBI in Amerika. Wray was voorheen in diens van die Ministerie van Justisie,…

Die Slag van Raqqa het begin

Die oorlog tussen die weermag van die koalisiemagte en die Islamitiese Staat se vegters om die beheer te kry oor die stad Raqqa, het Dinsdag begin toe die koalisie die…

Islamitiese Staat bedreig agt lande

Die terreurgroep Islamitiese Staat het op die sosiale netwerk ’n nuwe dreigement gerig tot die Westerse wêreld en bedreig minstens agt lande wat as teikengebied geterroriseer gaan word. Moslems het…

Noord-Korea lanseer verskeie missiele

Noord-Korea het gister opnuut verskillende ballistiese missiele afgevuur as deel van hul program om kernwapens en langafstand missiele te ontwikkel. Die weermag van Suid-Korea het besonderhede vrygestel oor die aktiewe…

Koerde in Iran hou eie referendum

Die Koerdiese volk in Irak het besluit om in September ’n eie referendum te hou wat volgens meningsvormers afstuur op ’n eis om onafhanklikheid. Alhoewel die referendum se hoofoogmerk is…

rolex replicas for sale