ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 8, 2017

Verantwoord al dan nie

Die HAT gee die verklaring as volg vir verantwoordelik:  “aan die parlement verantwoordelik” – “verplig om rekenskap te gee of kan tot verantwoording geroep word.” Suid-Afrika beleef  tans ‘n regeerderskrisis…

Ekonomiese aanduiders : 8 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.82( R12.85) Rand / euro  R14.43 ( R14.46) Rand / Britse pond R16.57 ( R16.53) Brent Ruolieprys per vat $48.40 ( $50.07) Goud per fyn-ons $1 285…

Rasdebakel oor Suid-Kaap brande kan noordwaarts uitkring

Terwyl die dorpe Knysna, Belvidere, Brenton-on-Sea en omliggende gebiede geweldige skade ondervind as gevolg van verwoestende brande, is daar nieblanke rassiste wat hulle daarin verlekker. Soos die foto by hierdie…

Zille se wiele kom af

Die DA se voormalige leier en premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, is geskors uit die party oor sosiale media opmerkings wat sy in Maart oor kolonialisme geplaas het en…

Buiteband herwinningsprogram bankrot

Die hersirkulering van buitebande, wat ‘n heffing op buitebandpryse geplaas het, het in nog ‘n gemors ontaard nadat die minister van omgewingsake, Edna Molewa, aansoek gedoen het by die Wes-Kaapse…

Treinongeluk – blaam by Metrospoor personeel

Die treinongeluk by Elandsfontein verlede week, was toe nie die gevolg van kabeldiefstal nie maar weens verskeie oortredings deur Metrospoor werknemers. Die name van die verantwoordelikes is egter nie bekend…

Gupta troue en betaling wys sakepraktyke

Die sogenaamde “troue-van-die-eeu” tussen Vega Gupta en Aakash Jahajgarhia by Sun City, se rekening het bykans R8,3 miljoen beloop. Die troue het in Mei 2013 plaasgevind en die betaling van…

Bestuursadviseursgroep onttrek van Guptas

Die River Group het hul rol as bestuursadviseurs van Oakbay Resources beëindig en die rede as “assosiasie risiko” aangegee. Die Oakbay groep het 30 dae tyd om ‘n nuwe borg…

MK veterane boikot ANC nasionale konferensie

Die ANC se Umkhonto weSizwe se nasionale raad gaan die komende nasionale beleidsvergadering van die ANC boikot. Die besluit is deur die sogenaamde veterane bekend gemaak en gee as rede…

VSA Demokrate handhaaf Parys Akkoord

Talle Amerikaners het besluit om president Macron van Frankryk se oproep te gehoorsaam, en het ’n eie “forum” tot stand gebring om die Parys Akkoord oor klimaatverandering in stand te…

VSA: Inligtingsagent in hegtenis geneem

’n Jong vrou wat as inligtingsmedewerker gewerk het, is deur die intelligensiediens in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat sy inligting van ’n  geheime dokument na die media gelek het….

VSA kuberkrakers los vals spoor

Amerikaanse kuberkrakers kon valse bewyse agtergelaat het om Russiese betrokkenheid in die presidentsverkiesing te probeer bewys. Dit is die mening van president Vladimir Poetin van Rusland wat sy kant gestel…

Peiling: Groot steun vir Franse President

Die nuutgestigte politieke party, La République, se steun groei sodanig dat peilings nou toon dat die Franse president die grootste parlementêre steun gaan kry sedert die bewind van Charles de…

VSA ambassadeur dreig om te onttrek

Tydens haar besoek aan Genève, het die Amerikaanse ambassadeur in die Verenigde Nasies, Nikki Haley, die organisasie se menseregte afdeling sterk gekritiseer oor hulle “anti-Israelse” optrede. Die Ambassadeur het gedreig…

Gewapendes saai verwoesting in parlement

Gewapende  mans met AK47 aanvalsgewere het die Iranse parlement in Teheran binnegestorm en op die mense losgebrand. Minstens sewe mense het in die aanval omgekom terwyl vier parlementslede gyselaar gehou…

Wêreld Nuusflitse – 8 Junie

VSA Teenstanders van president Trump van Amerika kla dat hy graag kritiek lewer op die sosiale netwerk, maar hulle kritiek op sy Twitter relaas word geblokkeer, en daarmee oortree hy…