ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 7, 2017

Op die volksakker – Die vrug van transformasie

Die getransformeerde regbank het op roekelose wyse die deur oopgemaak vir Eskom om (oorwegend blanke) verbruikers met drakoniese tariefverhogings te melk – syfers van tot 20% word gemeld, sonder die…

Ekonomiese aanduiders : 7 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.85( R12.70) Rand / euro  R14.46 ( R14.31) Rand / Britse pond R16.53 ( R16.39) Brent Ruolieprys per vat $50.07 ( $50.26) Goud per fyn-ons $1 291…

Kaap van Storms

Die naam wat die ou seevaarders aan die Kaap gegee het, naamlik die Kaap van Storms, het weer sy naam verdien met die ergste storm in dertig jaar wat tans…

E-tol rekeninge word geïgnoreer

Sowat 70% van tolgeldrekeninge wat in die PWV-gebied uitgestuur word aan motoriste, word geïgnoreer en nie betaal nie. Slegs 0,5 miljard rekeninge van die totaal van die 1,8 miljard rekeninge…

Munisipale bestuurder kry verlof na hy eie salaris verhoog

Nadat die munisipale bestuurder van die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Suid-Vrystaat homself beloon het met ‘n ekstra R300 000 bo en behalwe sy maand se salaris, is hy beloon met spesiale verlof,…

Boere vertrou nie nuwe verblyfreg-wet nie

Die Wysigingswetsontwerp op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg is nie goed deurdink nie en kan baie onvoorsiene en negatiewe gevolge vir veral grondeienaars inhou, sê adv. Anton Alberts, voorsitter…

Stuttafords groet finaal na 159 jaar

Pogings om ‘n koper te kry vir die Stuttafords groep om hom uit sy verknorsing te red, het misluk en sy krediteure het besluit om die maatskappy toe te maak…

Resessie te danke aan “sirkusagtige regering van plunderaars”

Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) het in die eerste kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp.  Aangesien dit die tweede agtereenvolgende kwartaal is dat daar ‘n negatiewe groei is, is…

Bloemfontein staking spoel na woonbuurte

Die munisipale staking van werknemers van die Mangaung-metro, wat Bloemfontein insluit,  spoel nou ook oor na woonbuurte. Die staking wat sedert 16 Mei voortduur beïnvloed alle vorme van dienslewering en…

Duitsland: Al meer aanvalle op Moslems

Gedurende die eerste kwartaal van 2017 is 208 aanvalle op Moslems in Duitsland aangemeld by die polisie. Moslems ondervind ook ernstige probleme met “aanvalle” wat aanlyn op hulle uitgevoer word,…

Oostenryk se politieke “wonderkind”

Verskeie instansies beskryf die Oostenrykse Minister van Buitelandse Sake, Sebastian Kurz, as die land se politieke “wonderkind” weens sy aanvaarbare  optrede as jong politikus en bekwame minister. Hy slaag blykbaar…

Trump kap na Londen burgemeester

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het skerp gereageer op die uitlating van die Londense burgemeester wat gesê het daar is geen rede om “gealarmeer” te wees nie. Die burgemeester, Sadiq…

Poetin verwerp aantygings oor Trump

Die Russiese president, Vladimir Putin, het alle aantygings ten sterkste verwerp dat hy enige kompromieë of inligting het oor president Donald Trump. Die Amerikaanse intelligensie agentskappe is tans besig met…

Hulpfonds vir slagoffers groei steeds

Die tweede konsert in Manchester het sowat 50 000 jongmense laat stroom na die geleentheid waartydens die toegangsgeld en donasies aan die Rooi Kruis oorhandig is ten behoewe van die…

Swaar gevegte woed in Mosoel

Swaar gevegte het opnuut losgebars tussen vegters van die Islamitiese Staat en Irakse weermagsoldate wat ’n hewige stryd voer om die beheer van die stad Mosoel. Benewens die meer as…

VSA vervang ambassadeur in Sjina

Die waarnemende ambassadeur van die Verenigde State wat diens doen in Sjina, David Rank, het die tuig neergelê as ambassadeur omdat hy glo nie versoen kon raak word as ’n…