ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 6, 2017

Duiwe – Wedvlugte

Duiweboere het sedert Oktober 2016 (aan die einde van die wedvlugseisoen) hulle duiwe goed versorg. Hulle het die beste graan met die hoogste voedingswaarde voorgesit wat vitamines en minerale ingesluit…

Volk nie verdeeld, kort tog een gesagsliggaam

Dat die Afrikanervolk van vandag erg verdeeld is omdat elkeen sy eie ding doen, is onwaar. Hulle doen baie en stem saam met die doel. Daar is nie verdeling nie….

Skep moed en stap voort

  In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie! Die HERE jou God is by jou, ’n held wat…

Die Marmeladebos / Streptosolen jamesonii

  Die naam beskryf hierdie struik met sy trosse roomkleurige, geel, oranje tot amper rooi blommetjies baie mooi. Dit lyk sommer na marmelade en dit voel amper of ons ons…

Heerlike koek vir die naweek

Nog ‘n besonderse koek om te bak vir die naweek. Miskien bietjie vreemd maar so sag op die tong.   Fudge koek: Bestanddele: 1½ koppie suiker ½ koppie kakao 1½…

Motorrubriek – Volkswagen Polo1.0 TSI R –Line DSG

  Onmiddellik wanneer ‘n mens “3 silinder, 1 liter sien”, dan begin ‘n mens wonder! Gaan hierdie Volkswagen Polo aan my verwagtinge voldoen? Gaan daar nie gesukkel word om weg…

Ekonomiese aanduiders : 6 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.70( R12.84) Rand / euro  R14.31 ( R14.47) Rand / Britse pond R16.39 ( R16.49) Brent Ruolieprys per vat $49.26 ( $50.60) Goud per fyn-ons $1 285…

Direkteure se eie pensioengeld moet betaal vir kapings

Dit is ‘onlogies en gek’ om die geld van die staat se pensioenarisse te gebruik om gekaapte openbare ondernemings te probeer red. Dit is die standpunt van adv. Anton Alberts…

Bloemfontein staking veroorsaak krisis

Die munisipale staking van werknemers van die Mangaung-metro, wat Bloemfontein insluit, het nou krisisstatus bereik, het dr. Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-raadslid in die metro gesê. Dr. Snyman-van Deventer meen…

Onwettige grondbesetters vasbeslote om te bly

Ten spyte van die feit dat hulle onwettige strukture afgebrand het, het onwettige grondbesetters van Bonela in Mayville by Durban besluit om net daar te bly. Hulle beskuldig sekuriteitswagte daarvan…

Plaasvrou byna vermoor, polisie ondersoek slegs roof en verkragting

Groot ontevredenheid is veral in landboukringe aan die oplaai omdat die polisie skynbaar die maklike pad verkies om mindere klagtes te ondersoek teen misdadigers. Die Vryburger het verlede week oor…

Swart misdadigers beskuldig wit regter van bevooroordeeldheid

Vier veroordeelde moordenaars het hulleself tot die appèlhof gewend omdat hulle beweer het dat die wit regter bevooroordeeld teenoor hulle was omdat hulle vermoorde slagoffer ook wit was en beide…

Ekonomie bly in rommelstatus

Alhoewel twee kredietgradeerders besluit het om Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd te laat, beteken dit steeds dat die ekonomie in rommelstatus verkeer en dat geen verbetering plaasgevind het nie. Hierdie “goeie…

Wynboere maak nuwe plan

Wes-Kaapse wynprodusente in die Durbanville, Philadelphia, Houtbaai en Constantia gebiede het met nuwe inisiatief gekom om hulle wyn se verkope te bevorder deur ’n nuwe inskrywing op die etiket. Die…

Eskom soek 19,9% tariefverhoging

Die kragverskaffer Eskom het berigte bevestig dat die raad Nersa gaan nader met ‘n versoek dat ‘n verhoging van 19,9% toegestaan moet word vanaf 1 April 2018. Volgens dokumente het…

Baas van Denel lek inligting uit

Dit blyk dat die voorsitter van die wapenvervaardiger Denel, Daniel Lugisani Mantsha, sensitiewe en geklassifiseerde inligting aan die Gupta broers voorsien het. Volgens die e-pos sage het Mantsha kort na…

Brian Molefe nader hof oor sy afdanking

Nadat Eskom in opdrag van minister Lynne Brown Molefe se aanstelling herroep het, het hy hom tot die Arbeidshof gewend om die herroeping tersyde te stel. David Lewis van Corruption…

Nege gedood in OTM- skietgeveg

Nege persone, waaronder ‘n polisiebeampte, is gedood in drie skietgevegte tussen die polisie en vermeende OTM rowers. Die voorval het in Hammersdale, wes van Durban, plaasgevind nadat die polisie inligting…

Bilderbergers vergader om Trump te bespreek

Die sogenaamde “elite” van die wêreld het ’n byeenkoms gehou in die Amerikaanse stad Washington om president Donald Trump, in die Trans-Atlantiese streek en die uitwerking daarvan te bespreek. Aandag…

Denemarke skaf wet op godslastering af

Die Deense parlement het die wet op godslastering van die wetboek geskrap en daarmee beoog dat iemand wat die Koran sou verbrand, nie vervolg kan word nie. Christen leiers is…

VN Veiligheidsraad kry nuwe lede

Ses lande sal as nuwe verteenwoordigers hulle plekke inneem in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad wat bestaan uit ’n totaal van 15 lande se verteenwoordigers. Die verkiesing van Ekwatoriaal Guinee…

VSA veroordeel Sjina se optrede

Die Pentagon hoof, minister Jim Mattis, sê Sjina het pogings aangewend om Noord-Korea te beïnvloed, maar wys daarop dat Amerika nie gaan toelaat dat Sjina sy mag uitbrei in die…

Poetin het kwalik met Flynn gepraat

Alhoewel hulle langs mekaar aan tafel gesit het tydens ’n dinee, het president Vladimir Poetin van Rusland kwalik ’n woord met Michael Flynn van Amerika gepraat. Dit is die reaksie…

Diplomatieke skokgolf tref Midde-Ooste

Saoedi-Arabië, Bahrein, Jemen, Egipte en die Verenigde Arabiese Emirate het hulle diplomatieke bande met Qatar verbreek weens hul bekommernis oor terrorisme in die Midde Ooste. ’n Woordvoerder van Saoedi-Arabië het…

Ariana besoek beseerde jeugdige slagoffers

Die Amerikaanse popster, Ariana Grande, het die slagoffers van die Manchester terreuraanval in die hospitaal gaan besoek nadat die jongmense haar vertoning bygewoon het op 22 Mei. Tydens die konsert…

rolex replicas for sale