ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 5, 2017

Ekonomiese aanduiders : 5 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.84( R13.11) Rand / euro  R14.47 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.49 ( R16.84) Brent Ruolieprys per vat $50.60 ( $50.31) Goud per fyn-ons $1 281…

Verkiesing dalk nog vanjaar

‘n Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies, kan moontlik nog selfs vanjaar plaasvind. Die aankondiging is die naweek gemaak deur die voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), mnr. Paul…

Volksraad “het alles probeer”

Die Boere-Afrikanervolksraad (BAV) het by die punt gekom dat hy sy mandaat wat hom gegee is, nagekom het, het die ondervoorsitter van die BAV, mnr. Steyn van Ronge, die naweek…

Een liggaam nodig om namens Afrikaners te praat

Die Boere-Afrikanervolk van vandag is erg verdeeld, en elkeen doen sy eie ding. Die volk het egter een liggaam nodig om namens hom te praat, soos die geval was toe…

Polisie ondersoek weer net roof na plaasmarteling

Nadat ‘n weerlose bejaarde egpaar op ‘n plaas in Natal gemartel, aangerand en beroof is, ondersoek die polisie weer slegs ‘n saak van huisroof. Die 87-jarige Kenneth en 79-jarige Anne…

Nog ‘n nuttelose uitgawe vir verbruikers beplan

Vuisvoos verbruikers gaan waarskynlik binnekort weer eens hulle hand betreklik diep in die sak moet steek, om hulle voertuie van nuwe nommerplate te voorsien. Nuwe wetgewing oor nuwe nommerplate gaan…

ANC geteister deur binnegevegte

  Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het ‘n regsgeding begin om bewerings van Vytjie Mentoor, dat hy betrokke was by ‘n Eskom tenderkontrak, in die kiem te smoor. Na…

Geskarrel in DA oor Zille

Voormalige DA-leier Helen Zille se skorsing deur huidige DA-leier Mmusi Maimane  Saterdag, het groot opspraak verwek en dié party ernstig verdeel. Nadat Maimane Zille se skorsing aangekondig het, het Zille…

Kampus weer gesluit

Die Walter Sisulu kampus is weer eens gesluit tot verdere kennisgewing weens voortslepende studenteprotes. Intimidasie van personeel het die gevolg gehad dat administratiewe- en akademiese aktiwiteite nie normaal kon voortgaan…

OB ondersoek Dlamini-Zuma se BBP beskerming

Die kantoor van die Openbare  Beskermer (OB) het bevestig dat hulle Nkosazana Dlamini-Zuma se misbruik van BBP se beskermende dienste gaan ondersoek, aangesien sy tans ‘n privaat burger van die…

Zuma se verwydering kan magsvakuum veroorsaak

Politieke ontleders het die naweek verklaar dat sou Zuma verwyder word uit sy pos, daar ‘n magsvakuum in die geledere van die ANC kan ontstaan wat sal lei tot die…

Valke se ondersoeklys word al hoe langer

Die ondersoek deur die Valke na beweerde geldwassery deur die Guptas ontbloot al hoe meer ANC kaders. Brian Molefe en Duduzane Zuma, Jacob se seun, is ook in die visier…

Guptas kry fris BTW terugbetaling

Die Gupta familie het na bewering ‘n R70 miljoen terugbetaling van SAID ontvang en dit het allerhande vrae laat ontstaan by dié instelling. SAID baas Tom Monyane moes glo ingryp…

Terreuraanval skok Londen inwoners

Die polisie in Londen kon daarin slaag om drie terroriste dood te skiet wat ’n aanval op mense van Londen uitgevoer het tydens hulle Saterdagaand uittog na die middestad. Die…

Trump eis nuwe klimaatooreenkoms

President Donald Trump van Amerika het bekendgemaak dat die Verenigde State sy betrokkenheid terugtrek van die Parys Klimaat Akkoord. Hy wil nie sonder ’n ooreenkoms wees nie, maar eis dat…

Klimaat: Daar is tyd vir onderhandel

Daar is nog genoeg tyd om ’n nuwe ooreenkoms te bereik oor klimaat, sê president Vladimir Poetin van Rusland nadat verskeie ander lande gesê het geen verdere onderhandelinge kan plaasvind…

Tientalle sterf in Manila kasino

Minstens 34 mense het omgekom in ’n skietvoorval waar ’n gewapende man, wat blykbaar nie verbonde is aan ’n terroristegroep nie, losgebrand het op ’n skare in een van Manila…

Tientalle sterf van dors in Sahara

Mense uit Ghana en Nigerië wat as onwettige immigrante onderweg was deur die Sahara woestyn na Libië, om daarvandaan na Europa te reis, het van die dors omgekom. Die 44…

Venezuela se president swig voor druk

Venezuela se kiesers kan uiteindelik na die stembus gaan in ’n referendum wat deur die omstrede president Nicolas Maduro aangekondig is. Die woedende kiesers het oor ’n tydperk van weke,…

Emmanuel Macron kap Donald Trump

Die Sosialis, president Emmanuel Macron van Frankryk, het geskiedenis gemaak toe hy die eerste Franse president geword het wat uit die luukse Elysée Paleis, ’n toespraak in Engels gehou het…

Trump is bewus van klimaatverandering

President Donald Trump glo ook dat klimaatveranderings plaasvind en toegeskryf kan word aan verskeie faktore, aldus die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies, Nikki Haley. Haley het in ’n onderhoud…

Wêreld Nuusflitse – 5 Junie

Suid-Soedan Vyftien kinders is in Suid-Soedan dood nadat hulle inspuitings gekry het by ’n plaaslike kliniek teen masels, en die vermoede bestaan dat meer sterftes verwag kan word.   Brittanje…

rolex replicas for sale