ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 2, 2017

Rede tot Onvrede

Daar is talle pogings in Suid-Afrika aangewend om weer demokrasie en vrede te vind soos voor 1994, maar dit misluk telkens. Apartheid is die beste oplossing wat oral in die…

Ekonomiese aanduiders : 2 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.11( R13.11) Rand / euro  R14.74 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.84 ( R16.84) Brent Ruolieprys per vat $50.31 ( $50.31) Goud per fyn-ons $1 269…

Volk moet besluit oor pad na vryheid

Die Boere-Afrikanervolksraad (BAV) het sy mandaat wat hom gegee is afgehandel, en nou moet die volk besluit hoe verder opgetree moet word om ons onbetwisbare reg op selfbeskikking te kry….

Schweizer-Reneke brand

Oproermakers op die Wes-Transvaalse dorp het die plaaslike munisipaliteitsgebou en biblioteek aan die brand gesteek uit protes teen die afdanking van die munisipale bestuurder, Lucky Fourie. Voorheen is Coligny ook…

Gupta vliegtuig dikwels op Waterkloof

Dit blyk dat Waterkloof Lugmagbasis meer as een keer gebruik is deur ZS-OAK (die Guptas se vliegtuig). Skynbaar was dit niet net die een keer die geval met die troue…

Barclays onttrek

Barclays het sy aandele in die Barclays Afrika groep na 15% verminder nadat die bankreus sy aandeel verkoop het vir $2,8 miljard. Maria Ramos het nou volle beheer van Barclays…

Gupta noem wag “bobbejaan”

In ‘n e-pos wat gelek is word beweer dat Tony Gupta in 2012  sekuriteitswagte van die G4S groep “bobbejane” genoem het nadat hulle versuim het om aan ‘n oproep gehoor…

Weer ‘n nuwe polisie kommissaris

Luitenant-generaal Lesetja Mothiba is met onmiddellike effek aangestel as waarnemende polisie kommissaris. Die veelbesproke Khomotso Phahlane se waarneming as polisie hoof het op 1 Junie verval.  Alhoewel Jacob Zuma hom…

Werkloosheid styg verder

Werkloosheid in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2017 gestyg tot 27,7%.  Dit is die hoogste sedert September 2003. As die getal nie-werksoekers bygetel word beteken dit dat bykans…

SA onderwys oneffektief

Die Gautengse direkteur-generaal van Basiese Onderwys het tydens ‘n dinkskrum oftewel “lekgotla” gesê dat die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel baie swak vaar as dit kom by effektiwiteit en kwaliteit. Hoë herhalingsyfers, hoë…

Nog ‘n herroeping

Die Noord-Kaapse premier, Sylvia Lucas, gaan skynbaar haar kabinetskommeling herroep. Verlede maand, net voor die ANC se Noord-Kaapse konferensie, het sy haar provinsiale kabinet herskommel en onder andere twee lede…

Toue word langer by Guptas

Die persone wat geld en donasies bedel of gebedel het by die Guptas word al hoe langer soos die e-pos sage ontvou. Die Black First Land First (BFLF) se Andile…

Kabeldiefstal lei tot treinongeluk

Metrorail blameer diefstal van seinkabels vir die ongeluk waarin twee passasierstreine naby Elandsfontein in Johannesburg gebots het. Die twee treine het vroeg Donderdag oggend gebots waarin een passasier gedood en…

Microsoft bou reuse vliegtuig

Microsoft se mede-oprigter, Paul Allen, werk reeds ses jaar lank aan ’n reuse vliegtuig wat gebou word waarmee hy missiele na die ruimte wil lanseer. Gister is die reuse vliegtuig…

Reuse opium plaas in VSA gevind

Amerikaanse polisie het ’n reuse operasie uitgevoer en per geluk op ’n opium plaas afgekom terwyl hulle met ander ondersoeke besig was. Die opium plaas in Noord-Carolina het papawer aanplantings…

Europese parlement betaal sonder kontrole

Parlementslede van die Europese Unie ontvang ’n bruto salaris van sowat 8 500 euro per maand plus ’n onkoste vergoeding van meer as 4 300 euro. Die betalings word maandeliks…

VSA: Dagvaarding teen Flynn uitgereik

Die Inligtingskommissie van die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes het die voormalige veiligheidsadviseur Michael Flynn gedagvaar. In ’n verklaring van die kommissie word ook bekendgemaak dat president Donald Trump se persoonlike…

Masedonië kry nuwe regering ná maande

Die parlement van Masedonië het goedgekeur dat ’n nuwe regering onder leiding van Zoran Zaev, saamgestel word met die deelname van twee Albaniese partye. Die nuwe reëling volg na ses…

Geregtelike ondersoek gelas na Franse minister

’n Geregtelike ondersoek is ingestel teen die nuwe Franse minister, Richard Ferrand, wat ook ’n vertroueling is van die sosialistiese president Emmanuel Macron. Die minister het opspraak gewek oor beweerde…