ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 1, 2017

Ekonomiese aanduiders : 1 Junie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.11( R13.11) Rand / euro  R14.74 ( R14.64) Rand / Britse pond R16.84 ( R16.76) Brent Ruolieprys per vat $50.31 ( $51.65) Goud per fyn-ons $1 269…

Geen sentiment vir hierdie mislukte Afrika-staat

Gister, 31 Mei 2017, was dit presies 115 jaar sedert die Boererepublieke onder Brittanje se geweld ondergegaan het.  Vir die Boerevolk was dit die swartste dag in sy ganse geskiedenis….

Zuma gedaag oor standpunt oor blankes

President Jacob Zuma moet een keer in sy lewe eerlik wees en sê wat moet die wittes doen om hom tevrede te stel dat hulle ʼn bydrae lewer om die…

Brian weer werkloos

Lynne Brown, die minister van openbare ondernemings, het die raad van Eskom versoek om die besluit om Brian Molefe weer aan te stel,  te herroep. ‘n Sogenaamde tussen ministeriële komitee…

Gupta e-posse veroorsaak chaos

‘n Bod wat gemaak is op ‘n olie konsessie in die Sentraal Afrika Republiek (SAR) het misluk, maar toon bande van dié maatskappy met Ben Ngubane van Eskom, en Salim…

Nog polisie gearresteer

Agt polisiebeamptes van die Golela grenspos in Natal is gearresteer op korrupsie verwante klagtes. Die provinsie se Misdaad Intelligensie Eenheid, asook speurders van Natal, het die arrestasies gedoen. Die beamptes…

Polisie gebruik skokgranate en rubberkoeëls in Durban

Die polisie moes ‘n groep oproeriges in Durban uitmekaar jaag met skokgranate en rubberkoeëls. Die protes word gekoppel aan ‘n “anti-immigrante” optrede. Dit volg na die stroping in KwaMashu van…

Absurde huurmotor protes

Durban se verkeer is gister ontwrig toe huurmotorbestuurders paaie geblokkeer het uit protes teen die pryse wat hul moet betaal vir Toyota Quantum voertuie. Die N2 en N3 snelweë is…

Merkel versus Trump

Kort nadat Donald Trump verkies is tot president van Amerika, het hy die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, se oop deur benadering met onwettige immigrante skerp gekritiseer. Merkel het ewe skerp…

Olimpiese Komitee kondig plek aan

Die Internasionale Olimpiese Komitee het aangekondig dat die Spele van 2024 toegewys is aan die Franse hoofstad Parys. Vier jaar later, in 2028 sal die Amerikaanse stad, Los Angeles die…

Wêreld se grootste lens word installeer

Konstruksiewerk het pas begin om die wêreld se grootste optiese teleskoop op te rig in Chili wat uiteindelik in 2024 in gebruik geneem sal word. Met die reuse projek sal…

Merkel se self geskepte krisis

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het met haar uitspraak dat Europa nie meer kan vertrou op die bondgenootskap van Amerika en Brittanje nie, kan lei tot ’n gevaarlike situasie in…

Nog ’n Franse minister in omstredenheid

  Die nuwe regering van Frankryk, onder leiding van die sosialistiese president Emmanuel Macron, wat maar enkele weke aan die stuur is, het reeds ’n tweede kabinetsminister wie se optrede…

VSA toets nuwe missiel afweerstelsel

Die Amerikaanse weermag het ’n suksesvolle toets uitgevoer met ’n nuwe afweerstelsel vir interkontinentale missiele. Die stelsel wat daarop gemik is om enige moontlike aggressie van die kommunistiese Noord-Korea af…

Theresa May begaan duur flater

Die Britse eerste minister, Theresa May, het waarskynlik haar duurste flater begaan toe sy geweier het om aan ’n lewendige televisie uitsending deel te neem teen haar grootste opponent. Enkele…

Hewige ontploffing ruk Afghanistan

Een van die hewigste bomontploffings het die hoofstad van Afghanistan geskud toe dit naby die presidensiële paleis en buitelandse ambassades afgegaan het en groot skade aan geboue en voertuie in…

rolex replicas for sale