Laer brandstofpryse in Junie

Motoriste kan ‘n effense verligting verwag met die verlaging van brandstofpryse op 5 Junie 2017.

Die AA voorspel ‘n verlaging van 26 sent per liter op petrol terwyl diesel met bykans 20 sent verlaag kan word.  Dit is toe te skryf aan die Rand se versterking teenoor die VSA Dollar.