Geen Visa vir Afrikane nie

Die Departement van Binnelandse Sake is besig met stappe  om alle visa vereistes te skrap vir Afrika besoekers.

Die Witskrif steun die beweging wat alle inwoners van Afrika sal toelaat om vrylik oor nasionale grense te beweeg.

‘n  Betroubare reis stelsel sal ontwikkel word om te verseker dat slegs bona vide reisigers toegelaat sal word. 

Die Departement van Binnelandse Sake is sedert Dhlamini-Zuma se tyd die departement wat sukkel met bedrog en omkopery van beamptes,  dus hoe daar geslaag gaan word om ‘n “betroubare” stelsel te ontwikkel sal net hul weet.  Suid Waarnemers wys daarop dat Afrika sit in elk geval met miljoene onwettige “besoekers” wat moor, roof en steel.

Foto – Dhlamini-Zuma