Verlore Seun
Noudat daar in die openbaar melding gemaak is van bepaling van eienaarskap van grondgebied, maar nie oor die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan nie, laat dink dit my aan die…
Noudat daar in die openbaar melding gemaak is van bepaling van eienaarskap van grondgebied, maar nie oor die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan nie, laat dink dit my aan die…
Wat ‘n pragtige dekoratiewe plant is dit net nie hierdie nie? Dit is omtrent droommooi en groei baie goed in gebiede waar fynbos aard. Die Bergmagriet is in die familie…
Kry u onverwags mense en daar is nie meer brood in die broodblik vir ‘n paar toebroodjies nie? Bak sommer vinnig hierdie volgende skonkaasbroodjie. Maklik met bestanddele wat in…
Die 2017 Suzuki Baleno is ‘n opgekikkerde weergawe van die vorige model en dit is 145 mm langer, 50 mm breër en hurk 50 mm nader aan die padoppervlakte….
En in dié dag roep die Here … tot geween en tot rouklag … maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis geëet…
Rand / VSA dollar R12.86( R12.95) Rand / euro R14.36 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.46 ( R16.64) Brent Ruolieprys per vat $52.08 ( $51.16) Goud per fyn-ons $1 266…
Skaars in die pos en klaar weer geskors. Dit is die lot van die waarnemende uitvoerende hoof van die SAUK, James Aguma. Die waarnemende waarnemende hoof sal nou wees Tseliso…
Mmusi Maimane is skynbaar besig om enige moontlikheid van Helen Zille om herverkies te word tot die party se provinsiale leierskap teë te staan. Zille is glo genader deur top…
Dit lyk asof adv. Busisiwe Mkhwebane, soos die land se politieke leiers, baie reis en daardeur die minimum van hulle verantwoordelike werk verrig. Sedert haar aanstelling as Openbare Beskermer ses…
Die liggaam van Hannah Cornelius, ‘n Matiestudent, is gevind naby ‘n plaas tussen Kraaifontein en Stellenbosch. Cornelius en ‘n mede Matie vriend is Vrydag aand gekaap in Stellenbosch. Haar metgesel…
Die motorvervaardiger BMW, het produksie gestaak in Duitsland, Sjina en Suid Afrika weens ‘n tekort aan onderdele vir stuurmeganismes. Dit sal klaarblyklik slegs vir een dag wees tot die onderdele…
Die minister van energie, Mmamoloko Kubayi, het tydens ‘n energie “imbizo” skielik die lig gesien en gemeld dat onwettige elektrisiteitskoppeling ‘n groot probleem is regdeur die land. Sy het huiseienaars…
Ook Cosatu het by die koor aangesluit wat sê dat alle skuld van motoriste rondom die E-Tol stelsel afgeskryf moet word. Volgens Cosatu moet openbare paaie deur die plaaslike regering…
Mense wat hoop om in Nelspruit gehelp te word met identiteitsdokumente, geboortesertifikate of paspoorte, gaan erg teleurgesteld moet omdraai, omdat die kantoor van Binnelandse Sake leeg is. Die keer is…
Kan SA dalk gered word deur Zuma se “emigrasie” na Dubai? Verdoemende e-posse het die naweek die lig gesien waarin Zuma, minister Mosebenzi Zwane, Brian Molefe en Malusi Gigaba, gebaat…
Nadat die ANC ‘n belangrike setel in die munisipale tussenverkiesing in Beaufort-Wes teen die DA verloor het, betwis hulle nou die uitslag en het hulle geëis dat daar weer gestem…
Die Europese Unie en NAVO beskou terrorisme nie as ʼn ernstige bedreiging nie. Volgens die afgetrede vierster generaal, Jack Keane, ontbreek die nodige politieke wil en morele moed by sommige…
Amerikaanse spioene het volgens koerantberigte gedurende verlede jaar inligting bekom waaruit dit blyk dat Russiese inligtingsagentskappe en senior politici besprekings gevoer het via sy eie adviseurs hoe Rusland die Amerikaanse…
Die Franse minister Richard Ferrand is onder hewige vuur omdat hy sy seun as parlementariërs assistent gehuur het. Die media het die verwikkeling daarna gekoppel aan sy betrokkenheid by ’n…
Die Amerikaanse Ministerie van Justisie het besluit om die Amerikaanse Hooggeregshof te nader nadat ’n regbank in Virginië die aangepaste reisverbod dekreet verwerp het. Die hof het beslis dat die…
Gedurende sy ontmoeting met leiers van die Europese Unie, het die Amerikaanse president, Donald Trump, ’n ernstige waarskuwing tot Duitsland gerig en selfs ’n dreigement geuiter. Die president het EU…
President Donald Trump van Amerika het tydens sy gesprek met Navo lande se leiers weer eens daarop aangedring dat verskeie lande se bydraes tot Navo verhoog moet word. Vroeër het…
’n Distriksprokureur van Texas het gesê die verdediger se optrede was ’n “wrede en sondige daad” wat gelei het tot die dood van twee babas sowat 30 jaar gelede in…
Die G7 beraad, wat bestaan uit groter moondhede van die wêreld, het vanjaar met talle nuwe gesigte sy eerste sitting gehou op die Italiaanse eiland Taormina. Die beraad het veel…
Talle kinders is onder die 28 Christene wat in Egipte deur terroriste doodgeskiet is terwyl hulle per bus onderweg was na ’n Christelike byeenkoms. Die Egiptiese minister van gesondheid het…
Jared Kushner, die skoonseun en adviseur van president Donald Trump het glo in Desember verlede jaar kontak gemaak met die Russiese ambassadeur in Washington. Kushner het blykbaar die ambassadeur gevra…
Hewige gevegte het losgebars tussen die soldate van die Filippynse weermag en Islamitiese rebelle wat reeds die lewens van meer as 50 mense geëis het. Die gevegte wat in die…
Nuutste kommentaar