Daily Archives: May 25, 2017
Spanning verhoog dramaties in Korea
Die spanning tussen Suid-Korea en Noord-Korea het dramaties toegeneem nadat die suide se veiligheidsmagte verskeie ballonne moes afskiet wat vanaf die noordelike staat gesweef het oor die grens na Suid-Korea….
Positiewe gesprek tussen Trump en Michel
’n Paar duisend betogers het teen die besoek van die Amerikaanse president, Donald Trump, geprotesteer in Brussel terwyl hy en sy afvaardiging samesprekings voer met premier Charles Michel. Die rustige…
Brasiliaanse kiesers eis Temer se kop
Tienduisende Brasiliaanse kiesers het die strate in gevaar en die bedanking van die konserwatiewe president Michel Temer geëis nadat bewerings gemaak is dat hy betrokke is in korrupsie skandale. Die…
Manchester bomplanter een in netwerk
Die Britse polisie het toegeslaan en reeds sewe mense in hegtenis geneem wat as moontlike verdagtes saamgewerk het om die ontploffings in Manchester moontlik te maak wat die dood van…
Hongkong verwerp Moody’s afgradering
Hongkong het die krediet afgradering deur Moody’s wat pas bekendgemaak is, verwerp. Sjina se “sukkelende” ekonomie en politieke verbintenis met Hongkong het tot Moody’s se afgradering gelei. Sjina is enkele…
Afgeneemde grond moet teruggegee word
In 1994 is Afrikaners van hulle grond beroof en dit moet teruggegee word. Ook moet die staatkundige verbintenis met die vreemde regering verbreek word omdat hulle integrasie toepas wat met…
Ekonomiese aanduiders : 25 Mei 2017 (07:00)
Rand / VSA dollar R12.90( R13.12) Rand / euro R14.49 ( R14.66) Rand / Britse pond R16.71 ( R16.98) Brent Ruolieprys per vat $54.38 ( $53.66) Goud per fyn-ons $1 259…
Staat se salarisrekening styg buitensporig
Alhoewel dit wel die staat se plig is om werk te skep, is dit ‘n verkeerde benadering om die staatsdiens daarvoor te gebruik. Dit was dr. Corné Mulder, hoofsweep van…
Studente onrus begin weer
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie se klasse is Woensdag weer eens opgeskort nadat onluste op die kampus uitgebreek het. Selfs van die personeellede het aan die protesoptrede deelgeneem omdat hulle…
Denel besluite bevraagteken
Die wapen vervaardiger Denel, is deur die parlement se portefeuljekomitee oor openbare ondernemings berispe oor hul besluit om voort te gaan met ‘n ooreenkoms met die Gupta-beheerde firma, VR Laser,…
Nog ongemagtigde munisipale uitgawes oopgevlek
Munisipale bestuurders en politici in die Oos-Transvaal is in die knyp oor R13 miljard se ongemagtigde uitgawes in die 2015/16 boekjaar. Een van die skuldiges is die Lydenburg munisipaliteit wat…
Pretoria-Oos inwoners sonder krag
Inwoners van die ooste van Pretoria is erg ontwrig aangesien hulle sonder krag is nadat ‘n substasie by Mooikloof deur ‘n brand beskadig is. Dit is nie seker wat die…
Benut leë skole eerder as om wittes te demoniseer
Die ANC-regering se gretigheid om witmense skuldig te verklaar in plaas daarvan om skole te bou en bestaande leë geboue te gebruik, is duidelik deel van ʼn plan om minderhede…
Traangas en skokgranate in Diepkloof
Die polisie moes traangas en skokgranate gebruik om betogers in Diepkloof, Soweto, uitmekaar te jaag. Gewelddadige betogers het paaie versper met brandende bande en skynbaar gaan dit oor klagtes van…
Lynne Brown was haar hande
Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, pleit nou bewusteloos oor die bedanking van Brian Molefe as hoof van Eskom, en sy R30 miljoen sogenaamde aftree pakket. In ‘n poging…
Ekonomie knyp die handel
Die stadige groeikoers in die ekonomie en die afgradering van Suid-Afrika se ekonomie na rommelstatus, tref skynbaar nou ook die Lewis Groep. Die voorsitter van hulle direksie, ‘n raadslid en…
Brittanje bou enorme windplaas
In Brittanje word ’n enorme windplaas opgerig in die see wat tans beskou word as die grootste van sy soort in die wêreld na dit voltooi is. Die windplaas sal…
Ikoon van Mount Everest stort neer
Die ikoniese Hillary Step, ’n massiewe rotspunt van Mount Everest, waarop honderde bergklimmers triomfantlik gestaan het, is daar nie meer nie. Die rotspunt wat die laaste punt was van die…
Mercedes vervaardig eie batterye
Gedurende ’n spesiale sooispit seremonie het die motorvervaardiger Daimler aangekondig dat die maatskappy sy eie batterye gaan vervaardig vir die elektriese motorvoertuie uit die Mercedes Benz stal. Daimler het egter…
Berlyn gedenk Protestante se stryd
Woensdag het Duitse Protestante begin met die herdenking van die Reformasie van 500 jaar gelede en verskeie belangrike leiersfigure word by die geleentheid verwag. Na verwagting word sowat 140 000…
Trump laat Brussel tot stilstand kom
President Donald Trump van Amerika se besoek van net meer as 24 uur in die Belgiese hoofstad Brussel is die oorsaak dat die verkeer feitlik tot stilstand gekom het. Die…
Duitsland spandeer miljarde op immigrante
Die regering van Bondskanselier Angela Merkel het gedurende 2016 $10 miljard spandeer aan onwettige immigrante in Duitsland. Die federale regering van Duitsland het die syfers vrygestel en kanselier Merkel se…
Wêreld Nuusflitse – 25 Mei
Mount Everest Benewens die drie bergklimmers wat die afgelope week omgekom het op Mount Everest, het die berg die lewens van nog vier besoekers geëis gedurende die afgelope 48 uur….
Nuutste kommentaar