Ekonomiese aanduiders : 22 Mei 2017 (07:00)
Rand / VSA dollar R13.23( R13.41) Rand / euro R14.80 ( R14.90) Rand / Britse pond R17.19 ( R17.34) Brent Ruolieprys per vat $54.04 ( $52.87) Goud per fyn-ons $1 252…
Rand / VSA dollar R13.23( R13.41) Rand / euro R14.80 ( R14.90) Rand / Britse pond R17.19 ( R17.34) Brent Ruolieprys per vat $54.04 ( $52.87) Goud per fyn-ons $1 252…
Nadat belastingbetalersgeld gebruik is om African bank van bankrotskap te red, blyk dit nou dat die instelling steeds in die moeilikheid is en sowat 650 werknemers sal moet afdank as…
Dit wil voorkom of iemand in die Gautengse onderwysdepartement ‘n uitstekende uitvoergeleentheid raakgesien het, maar dit is nie seker of die geld in die departement se koffers beland nie. Tablette…
Jacob Zuma se keuse as sy opvolger, sy ex-vrou Nkosazana Dlamini-Zuma, se veldtog sukkel skynbaar om enigsins op dreef te kom buite Natal. Dlamini-Zuma is ook ‘n Zoeloe, wat dus…
Gerugte doen die rondte dat die omstrede heraangestelde Eskom-baas, Brian Molefe, dalk tog ‘n paar miljoen rand in sy sak sal kan steek vir ‘n “prestasiebonus”. Ander Eskom-base staan skynbaar…
Nadat sy as minister van kommunikasie ‘n algehele mislukking was en die openbare uitsaaier by herhaling in krisisse gedompel het, is Faith Muthambi nou as minister van staatsdiens en administrasie…
Pas afgedankte hoof van die Valke, Berning Ntlemeza, se dogter is skynbaar bereid om tot uiterstes te gaan om haar pa se gekrenkte eer te herstel nadat twee howe hom…
‘n Konstruksie magnaat en goeie vriend van Jacob Zuma het na bewering ‘n R81 miljoen voorskot ontvang op ‘n R1 miljard tender by die departement van water en sanitasie. Philani…
Jeff Radebe, die minister in die presidensie, het na bewering ‘n aansienlik jonger personeellid versoek om foto’s vir hom te stuur van haar privaat dele. Die bewerings is deur ‘n…
Koning Goodwill Zwelithini is na bewering besig om naby Nongoma in Natal ‘n kompleks op te rig wat nou reeds meer as R1 miljard kan kos. Dit is agt keer…
Die Noord-Kaapse polisie kommissaris, Rimati Shivuri, het skynbaar gebruik gemaak van ‘n staatshelikopter om hom na ‘n nabye Wimpy te neem vir ontbyt. Dit was egter nie die einde nie….
Die Amerikaanse president Donald Trump het ’n groot applous van Arabiese leiers en afgevaardigdes ontvang vir sy uitstekende toespraak voor ’n gehoor wat aan sy lippe gehang het. President Trump…
Die spanning is besig om na breekpunt te neig in die Amerikaanse politiek met die talle beskuldigings wat om die land se president wentel. In die jongste geval wat die…
Die koalisiemagte onder Amerikaanse aanvoering het in Sirië met lugaanvalle losgebars op regeringsoldate van president Assad, wat deur sekere instansies beskou word as ’n oorlogsdaad. Amerikaanse woordvoerders het die…
Die sosialistiese Franse president, Emmanuel Macron, is besig met ’n fyn spel van misleiding om die Franse kiesers se steun te kry vir die komende algemene verkiesing. Aanvanklik het dit…
Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het skielik belowe dat Brittanje ’n billike behandeling sal kry van die Europese Unie nadat die land finaal uitgetree het as lid. Onderhandelinge tussen die…
Die huidige president van Iran, Hassan Rouhani, het die presidentsverkiesing oortuigend gewen, het ’n amptelike bron aan Reuters gesê. Alhoewel al die stemme met die ter perse gaan van die…
Die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat ’n wapentransaksie ten bedrae van $110 miljard aangegaan is met Saoedi Arabië tydens die president se afgelope besoek aan die land. Die…
Volgens ingeligte bronne in Suid-Korea, het die kommunistiese buurstaat, Noord-Korea, nog ’n missiel lanseer as deel van hulle toetsprogram om uiteindelik langafstand kern plofkoppe af te vuur. Volgens ’n persagentskap…
Brittanje Premier Theresa May se Konserwatiewe Party het die afgelope week steun afgestaan aan die Arbeiders Party van Jeremy Corbyn, maar het steeds ’n groot voorsprong van 44% teenoor die…
Nuutste kommentaar