Nuusflitse – 16 Mei
Aanklaer gearresteer ‘n Johannesburgse aanklaer en sy vrou is deur die Valke in hegtenis geneem vir korrupsie nadat hy na bewering R6000.00 geëis het om twee dossiers te laat “verdwyn”….
Aanklaer gearresteer ‘n Johannesburgse aanklaer en sy vrou is deur die Valke in hegtenis geneem vir korrupsie nadat hy na bewering R6000.00 geëis het om twee dossiers te laat “verdwyn”….
Volgens vertroulike inligting wat ontvang is, blyk dit dat Transnet se mediese fonds in finansiële moeilikheid is. Lede van die fonds gaan klaarblyklik oorgeplaas word na ‘n ander mediese fonds,…
Rand / VSA dollar R13.18( R13.35) Rand / euro R14.48 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.97 ( R17.19) Brent Ruolieprys per vat $51.98 ( $51.61) Goud per fyn-ons $1 234…
Huise sal nou opgerig word vir plakkers wat plak by inwoners in die informele nedersettings asook in die plaaslike gebiede. Dertig persent van alle nuwe huise wat gebou gaan word…
Die Departement van Binnelandse Sake is besig met stappe om alle visa vereistes te skrap vir Afrika besoekers. Die Witskrif steun die beweging wat alle inwoners van Afrika sal toelaat…
In die Oos-Kaap gaan die regering glo woonhuise verkoop wat tans op ’n waarde van meer as R67 miljoen staan. Die staatseiendom waarvan die grootste aantal woonhuise is, staan tans…
Daar is geen manier dat die Eskom besluit om R30 miljoen aan pensioen te betaal, geregverdig kan word nie. Dit is die mening van die voormalige Minister van Finansies…
Die moontlikheid dat Suid-Afrika ’n aansienlike aantal terroriste in sy boesem huisves, het opnuut die wenkbroue laat lig toe die Valke 15 verskillende paspoorte van Suid-Afrikaanse “oorsprong” by ’n verdagte…
Noord-Korea het gister bevestig dat die jongste grond-tot-grond ballistiese missiel lansering suksesvol afgevuur is in die noorde van die land. Die middelafstand ballistiese missiel het ’n reikafstand gehad van sowat…
’n Regter in Kalifornië het ’n finale uitspraak gelewer en gesê Volkswagen word beveel om sowat 80,000 motors te herstel of die voertuie terug te koop, wat ’n bedrag van…
Op die vooraand van President Donald Trump se besoek aan Brussel, het die Amerikaanse woordvoerder die Europese Unie gedreig dat sanksies teen die lidlande ingestel kan word. Die Verenigde State…
Sebastian Kurz, die nuwe leier van die konserwatiewe Volksparty in Oostenryk, het gesê dit is nodig dat die land ’n vervroegde algemene verkiesing hou. Kurz het die afgelope naweek gesê…
Emmanuel Macron, die sosialis van Frankryk, is die afgelope naweek ingehuldig as die land se nuwe president. Die 39-jarige Macron het teen die verwagtinge in, die presidentsverkiesing oortuigend gewen, en…
Duisende vroue het in Venezuela aan ’n optog deelgeneem na die hoofsentrum van die Weermag om te eis dat die gewelddadige optrede van soldate teen vreedsame vroue in optogte gestaak…
Nuutste kommentaar