Ekonomiese aanduiders : 9 Mei 2017 (07:00)
Rand / VSA dollar R13.64( R13.49) Rand / euro R14.90 ( R14.79) Rand / Britse pond R17.62 ( R17.45) Brent Ruolieprys per vat $49.37 ( $49.74) Goud per fyn-ons $1 227…
Rand / VSA dollar R13.64( R13.49) Rand / euro R14.90 ( R14.79) Rand / Britse pond R17.62 ( R17.45) Brent Ruolieprys per vat $49.37 ( $49.74) Goud per fyn-ons $1 227…
Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite…
Die naweek nog het die premier van Noordwes, Sputla Mahumapelo, nog sy mond vol gehad oor blankes en het hy opruiende praatjies op ‘n begrafnis gemaak. Maar toe die hel…
‘n Misdadiger wat pas uit die tronk vrygelaat is, het ‘n klagte van diefstal teen FW de Klerk gelê by die polisie in Johannesburg vir diefstal van grond. Kenny Motsamai…
Die DA-beheerde raad van Johannesburg het voor een van sy eerste toetse gekom toe geweld uitgebreek het in Eldoradopark en Freedom Park. Van die inwoners het die DA daarvan beskuldig…
Die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) gevra om beweringe in onlangse mediaberigte te ondersoek wat daarop dui dat die waarnemende hoof van Eskom, Matshela Koko, se stiefdogter direk…
Twee Zimbabwe burgers wat onwettig in die land was en wat borgtog geweier is vandat hulle gearresteer is in April 2016, het stewige vonnisse gekry vir kabeldiefstal. Brighton Moyo (31)…
Die DA het nog ‘n stap nader gekom om meer soos die ANC te lyk en om die invloed van sy stigterslede af te water, toe hulle Nqaba Bhanga verkies…
Die Poolse president, Andrzej Duda, is blykbaar vasbeslote om ontslae te raak van die land se Grondwet wat deur die Russe opgestel is. Die president wil dat Pole ’n land…
Alex Kipman van Microsoft dink dat ’n aangepaste tipe bril soos die Hololens die bestaande telefoon stelsel geheel en al kan vervang. Hy reken die bestaande telefoon stelsel is reeds dood,…
Die eerste minister van Brittanje, Theresa May, het in die verkiesing van plaaslike owerhede, die opposisiepartye behoorlik plat gevee en klinkende oorwinnings behaal. Politieke ontleders meen dit is ’n aanduiding…
Geklee in wit, het derduisende vroue wat elkeen ’n bos blomme dra, die strate ingeneem uit protes teen die toestande in Venezuela waar winkelrakke en apteke sonder voorraad is. Woede…
Frankryk het oorweldigende steun gegee in die pas afgelope presidentsverkiesing aan die linkse sosialis, Emmanuel Macron, wat na afloop van die verkiesing gesê het sy regering sal nie links of…
Duitsland Konstruksiewerkers het die grootste bom oopgegrawe wat nog ooit sedert die Tweede Wêreldoorlog in die land gevind is, waarna dit deur bomdeskundiges onskadelik gemaak is voordat dit verwyder kon…
Die Franse nasionalistiese Front Nasionaal waarvan Marine Le Pen die leier is, het wel ’n nederlaag gely in die pas afgelope presidentsverkiesing teen die sosialis, Emmanuel Macron, maar dit is…
Nuutste kommentaar