Bob kom slaap in Durban
Die Zimbabwiese diktator, die 93-jarige Robert Mugabe, het ook onverwags opgedaag by die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se beraad in Durban. Dit is egter onseker wat hy daar doen. Hy…
Die Zimbabwiese diktator, die 93-jarige Robert Mugabe, het ook onverwags opgedaag by die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se beraad in Durban. Dit is egter onseker wat hy daar doen. Hy…
Die ANC-president, Jacob Zuma, het uit die hooggeregshof in Pretoria weggestap met ‘n kostebevel teen hom in sy sak, en ‘n bevel dat hy binne vyf dae die rekord, korrespondensie…
Nadat ‘n joernalis ‘n waarskynlike “van die rekord”-gesprek met ‘n regter openbaar gemaak het, en die regter as gevolg daarvan geskors is hangende ‘n tugproses, het die regter besluit om…
Boere en sakemanne worstel al jare met die probleem dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sloer met terugbetalings van BTW. In sommige gevalle is die bedrae so groot, dat besighede wat…
Doktor Verwoerd en die leiers van sy era het die werklikhede van Suid-Afrika werklik verstaan, veral dat aan die suidpunt van Afrika daar voorsiening gemaak moet word vir volkeregte vir…
Die Japanse hoofstad sukkel om die anti-rook wetgewing deurgevoer te kry met die oog op die 2020-Olimpiese Spele wat in Tokio plaasvind. Die stede wat voorheen die Spele aangebied het,…
Barack Obama, die voormalige Amerikaanse president, wat hoog heilig aangeslaan word deur sy partygenote, het hulle egter teleurgestel deur swak toesprake te lewer vir asemrowende bedrae geld. Met sy aanvaarding…
Die hoofonderhandelaar van die Europese Unie (EU) het sy aanbevelings bekend gemaak vir die komende onderhandelinge met die Britte wat besluit het om uit die liggaam pad te gee. Die…
’n Agtienjarige seun is die 32ste slagoffer wat omgekom het in die protesoptogte wat in Venezuela gehou is om beswaar aan te teken teen die president van die land, Nicolas…
’n Vermoënde persoon in België het die bod op 6 600 euro laat val en daarmee die eienaar geword van ’n ou sabel wat klaarblyklik aan die eerste koning van…
In ’n woeste TV debat wat bykans twee uur lank was, het die twee finaliste van die Franse presidentsverkiesing mekaar behoorlik die stryd aangesê, en daarmee die laaste geleentheid gehad…
Die Obamacare gesondheidsorg versekering gaan heelwaarskynlik vervang word met ’n beter versekeringsplan wat deur die Trump-administrasie voorberei word. Die Republikeine het die afgelope week ’n sterk meerderheid gewerf in die…
’n Ernstige tekort aan verskeie groente en vrugte soorte het die pryse van die landbou kommoditeite die hoogte in gestuur in die Suid-Amerikaanse staat Argentinië. Alhoewel vars produkte in Argentinië…
Die eggenoot van koningin Elizabeth van Brittanje, prins Philip, het met die ondersteuning van die koningin bekend gemaak dat hy vanaf Augustus vanjaar nie meer uitnodigings sal aanvaar om teenwoordig…
Nuutste kommentaar