Coligny borgsaak verpolitiseer
Pieter Doorewaard (26) en Phillip Schutte (34) doen tans in die hof op Coligny aansoek om borgtog nadat hulle gearresteer is in verband met die dood van die 12-jarige swart…
Pieter Doorewaard (26) en Phillip Schutte (34) doen tans in die hof op Coligny aansoek om borgtog nadat hulle gearresteer is in verband met die dood van die 12-jarige swart…
‘n Kleindogter van Desmond Tutu, Nyaniso Burris, het ook die sosiale media gebruik om haar haat teen witmense te verwoord. Nadat die storm daaroor losgebars het, beweer sy egter dat…
Nog ‘n hooggeplaaste met ‘n nie-Afrikaner van is uit haar pos geskors hangende ‘n ondersoek na onreëlmatighede waarby baie geld betrokke is. Sy is Mildred Nosisa Mlinjana, uitvoerende hoof van…
Groot omstredenheid het losgebars rondom die SABC 3-sepie Isidingo , en verskeie klagtes is reeds deur individue en instansies by die Uitsaaiklagtekommissie aanhangig gemaak. In een van die gruwelikste gevalle…
Die omstrede revolusionêre raadgewer van die minister van finansies, is my die Mensregtekommissie (MRK) aangekla vir haatspraak, intimidasie en aanhitsing tot geweld. Prof Chris Malikane, raadgewer van Malusi Gigabe, die…
Rand / VSA dollar R13.32( R13.39) Rand / euro R14.56 ( R14.60) Rand / Britse pond R17.18 ( R17.23) Brent Ruolieprys per vat $50.91 ( $51.42) Goud per fyn-ons $1 256…
Ek lewer hiermee kommentaar namens die inwoners van ons omgewing, met besondere verwysing na u aand-programme Maandagaand is daar na die agtuur nuus ’n gepraat deur Marianne waarna ons nie…
Die regering van die omstrede Turkse president word daarvan beskuldig dat sy beleid om die Koerdiese vegters te bombardeer, die indruk wek dat hy die Islamitiese Staat (IS) ondersteun. Die…
Turkye het in ’n nuwe vloedgolf van afdankings nog duisende werkers ontslaan wat die totale aantal na nuwe rekord hoogtes stuur. In die afgelope week is nog sowat 3 900…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het onverwags begin uitreik na bondgenote in Asië nadat spanning oor Noord-Korea toegeneem het. Dit is onseker of die Amerikaanse president militêre ondersteuning by die…
Die belofte van president Donald Trump aan sy ondersteuners om ’n grensmuur op te rig op die Meksikaanse grens, is besig om ’n nagmerrie te word vir die president. Aanvanklik…
Die Verenigde State van Amerika het ’n THAD-missiel afweerstelsel opgerig in Suid-Korea om die land te beskerm teen moontlike aanvalle van die kommunistiese noordelike buurstaat. Die stelsel wat vroeër vanjaar…
Marine Le Pen, die nasionalistiese presidentskandidaat in Frankryk, het die oorwonne kandidaat van die Republikeine se woorde gebruik om sy ondersteuners te beweeg om vir haar te stem in die…
Nuutste kommentaar