Verkryging van Vliegduiwe
Voordat duiwe aangehou kan word, moet hulle hok klaar gebou wees en gereed vir bewoning en die toerusting gereed. Waar ‘n hok reeds bestaan het, kan dit so verander word…
Voordat duiwe aangehou kan word, moet hulle hok klaar gebou wees en gereed vir bewoning en die toerusting gereed. Waar ‘n hok reeds bestaan het, kan dit so verander word…
Verdraaide bewerings wat op 27 April 2017 op Aftakeldag verkondig is, moet voortdurend besweer word. Vyandiges maak talle ongegronde bewerings teen die Afrikaners sonder enige bewyse of betroubare verwysings. Die…
Rand / VSA dollar R13.39( R13.35) Rand / euro R14.60 ( R14.50) Rand / Britse pond R17.23 ( R17.90) Brent Ruolieprys per vat $51.42 ( $52.07) Goud per fyn-ons $1 257…
Die reeds omstrede prof. Chris Malikane, raadgewer van Malusi Gigaba, minister van finansies, het homself nog meer in omstredenheid gedompel toe hy die gedagte van ‘n gewapende stryd geopper het…
Ten spyte van die een vernedering na die ander, skyn die ANC-leier, Jacob Zuma, ‘n ongekende politieke dikvelligheid te besit, wat hom skynbaar koud laat. Tydens die Meidagviering van Cosatu…
Die EFF het die kommunistiese Werkersdag weer eens gebruik om vae beskuldigings te maak sonder om enige konkrete bewyse op die tafel te plaas. In hulle Meidagverklaring het die EFF…
ANC-president Jacob Zuma besef skynbaar dat hy onbehoorlik diep betrokke was by die sogenaamde wapenskandaal, en nou wil dit voorkom of sy pogings om sy betrokkenheid daarby te smoor, besig…
Aangesien daar gesloer word met die verhoging van die wal van die Clanwilliam-dam se wal, gaan die proses wat aanvanklik R2,2 miljard sou gekos het, nou R1 miljard meer kos….
Die ou idioom wat hulpeloosheid uitdruk, het ‘n betreklike jong polisiekaptein sy loopbaan in dié instelling gekos nadat die Arbeidshof in Kaapstad sy afdanking bekragtig het. In ‘n polisievergadering in…
Suid-Afrika het ʼn positiewe handelsurplus vir Maart van R11,4 miljard behaal nadat Februarie ook positief was met R4,8 miljard, teenoor Januarie se negatiewe balans van R11,22 miljard. Die eerste kwartaal…
Tesla- en SpaceX se eienaar, Elon Musk, het benewens al sy groot projekte, nog een bygekry toe hy aangekondig het dat sy konsep getoon het dat die bou van ’n…
Die muur wat deur Amerika opgerig gaan word op die grens met Meksiko, is nie die enigste wat gebou word om onwettige immigrante uit te hou nie. Hongarye se konserwatiewe…
Die sosialistiese presidentskandidaat, Emmanuel Macron het ’n koue skouer gekry toe die linkse presidentskandidaat Jean-Luc Mélenchon geweier het om sy ondersteuners van die eerste rondte verkiesing aan te moedig om…
Moskou is gereed om met Amerika saam te werk om die krisis in Sirië op te los en af te handel, sê die Russiese minister van buitelandse sake, Sergej Lavrov…
Die Hongaarse premier Victor Orbán het onderneem om die omstrede wetgewing oor universiteite in lyn te bring met die vereistes van Europese wetgewing. Die onderneming volg nadat ’n “openhartige gesprek”…
Die Europese Unie is besig om die krane oop te draai teen die Verenigde Koninkryk, en het die Britse eerste minister, Theresa May, versoek om nie die begrotings te “vertraag”…
President Donald Trump van Amerika het die omstrede president Duterte van die Filippyne, uitgenooi vir ’n besoek aan die Wit Huis. President Trump het, volgens koerantberigte, ’n “baie vriendelike telefoon…
Noord-Korea het die regering van Suid-Korea gedreig dat hulle die atoomduikboot van Amerika sal kelder wat tans in die gebiedswaters van die suidelike skiereiland is. Die inligting is deur die…
Brittanje Parlementslede in Brittanje beskuldig die Internet reus, Google, daarvan dat hy winste realiseer deur toe te laat dat ekstremiste en terroriste se video’s vertoon word om groot geld daaruit…
Nuutste kommentaar