Oud Burgemeester gee haarself oor

Die vorige burgemeester van Oos Londen wat nou Buffalo City heet, Zukiswa Ncitha, en die stad se hoof van hul uitvoerende ondersteuningsdienste, Ncumisa Sidukwana het hulself aangemeld by die Valke.

Dit volg na ‘n ondersoek waar beide met bedrog verbind word.

Nchita is ‘n lid van die Nasionale Raad van Provinsies en dus weer eens ‘n hoë profiel ANC lid wie se vingers klaarblyklik te lank geraak het.

Hul saak is tot 7 Junie 2017 uitgestel.

Foto: Zukiswa Ncitha