Kovsie student in Bloemfontein geskiet

‘n 18-jarige student aan die Universiteit van Bloemfontein is Saterdagaand in die huis waar hy woon doodgeskiet tydens ‘n gewapende roof.

Paramedici het die student by aankoms dood verklaar. Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.