Eskom retireer oor Tegeta kontrakte

Soos vroeër die week berig het die Tesourie twee kontrakte tussen Eskom en die Gupta/Zuma beheerde Tegeta steenkool verskaffer geblok.

In ‘n verklaring het Eskom bevestig dat hulle hul sal neerlê by beslissings van die Tesourie rakende die hernuwing van die kontrakte.