ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 25, 2017

Op die volksakker – misbruik van “vryheid” en “protes”

In die vorige eeu is die sogenaamde “vryheidstryd” teen die wettige regering van die RSA gevoer deur onder andere die UDF. Die United Democratic Front was ´n frontorganisasie van onder…

SA dop omgewingsbewaringstoets

Met slegs 1% vir omgewingsbewaring, is dit duidelik dat Suid-Afrika hierdie toets met lof druip. Dit kan selfs daartoe lei dat die land op ‘n ekologiese ramp afstuur. Die verdoemende…

Nuwe motors vir bankrot departement

Die departement van kommunikasie is skynbaar so bankrot dat hy teen die middel van die jaar, oor slegs drie maande, geen geld meer sal hê nie. Nogtans beplan die departement…

Gigaba gevaarlik oor selfvertroue

Daar is min mense in die wêreld so gevaarlik soos iemand wat vol gewaande selfvertroue is, maar in werklikheid nie ‘n idee het wat hy doen nie. Malusi Gigaba is…

Coligny betogers plunder dorp

Protesterende inwoners van Coligny het tydens hulle optog ’n drankwinkel geplunder en totaal leeg gesteel. Verskeie ander winkels is ook leeg geplunder, terwyl kantore en ook die hotel se vensters…

Die boorgate het weggeraak

Die regering van Suid-Afrika het gedurende die droogte miljoene rand spandeer om boorgate te sink by die sogenaamde agtergeblewene kleinboere. Die boorgate het byna verdwyn, want dit het maande geduur…

Eskom retireer oor Tegeta kontrakte

Soos vroeër die week berig het die Tesourie twee kontrakte tussen Eskom en die Gupta/Zuma beheerde Tegeta steenkool verskaffer geblok. In ‘n verklaring het Eskom bevestig dat hulle hul sal…

Rassie Erasmus gelukkig in Ierland

Berigte en spekulasie dat Rassie Erasmus uit Ierland sou terugkeer om ‘n pos by SA Rugby te aanvaar, is deur Erasmus self as onwaar afgemaak. Bronne naby SA Rugby wou …

Saftu beskou Ramaphosa as ‘n kapitalis

Tydens die stigting van die nuwe vakverbond Saftu, onder leiding van Zwelinzima Vavi, is uitdruklik gesê dat hulle geen alliansie aangaan met enige politieke party nie. Tog het hulle gemeld…

Oud Burgemeester gee haarself oor

Die vorige burgemeester van Oos Londen wat nou Buffalo City heet, Zukiswa Ncitha, en die stad se hoof van hul uitvoerende ondersteuningsdienste, Ncumisa Sidukwana het hulself aangemeld by die Valke….

Ekonomiese aanduiders : 25 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.01( R13.01) Rand / euro  R14.11 ( R14.11) Rand / Britse pond R16.61 ( R16.61) Brent Ruolieprys per vat $52.24 ( $52.24) Goud per fyn-ons $1 276…

Rusland verban omstrede geloofsgroep

Die hooggeregshof in Rusland het die Jehova Getuies, wat as ’n “ekstremistiese groep” bestempel is, verbied tot enige aktiwiteite in die land. Die hof het ook beveel dat die geloofsgroep…

Medikasie lei tot “misvormde” babas

’n Middel wat gebruik word vir die behandeling van epilepsie is na bewering verantwoordelik vir die “ernstige misvorming” van babas in Frankryk. Frankryk het meer as 4 000 gevalle wat…

“Ek het gedink jy is dood”

Soms verras die lewe ’n mens – soms is dit ten goede, soos wat dit met die twee bejaarde dames gegaan het. Helmi Hellmanin (99) het verhuis na Helsinki om…

Merkel nie meer invloedryk nie

Vir langer as drie jaar was daar geen twyfel nie dat Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland die invloedrykste vrou in die wêreld is volgens die gesaghebbende opname van “Time Magazine”….

Noord-Korea wil VSA skip kelder

Noord-Korea staan gereed om die Amerikaanse vliegdekskip, die USA Carl Vinson, te kelder wat onderweg is na die skiereiland. Indien die “lomp gevaarte” die gebiedswaters van die Noord-Korea sou ingaan,…

Le Pen het skitterend presteer

Dit was nie net ’n oorwinning in die televisiedebatte wat Marine Le Pen se ondersteuningsbasis vergroot het nie, maar ook haar persoonlikheid en uitmuntende redenaarsvermoë het getoon dat sy goed…

rolex replicas for sale