Ekonomiese aanduiders : 28 April 2017 (07:00)
Rand / VSA dollar R13.35( R13.07) Rand / euro R14.50 ( R14.30) Rand / Britse pond R17.90 ( R16.75) Brent Ruolieprys per vat $52.07 ( $51.67) Goud per fyn-ons $1 266…
Rand / VSA dollar R13.35( R13.07) Rand / euro R14.50 ( R14.30) Rand / Britse pond R17.90 ( R16.75) Brent Ruolieprys per vat $52.07 ( $51.67) Goud per fyn-ons $1 266…
Die Instituut vir Sekerheid Studies het in ‘n verklaring gesê dat die Valke se bewering dat daar ‘n komplot is om 19 politici en sakemanne te vermoor, absurd is. Dit…
Die Stuttafords groep staar na 159 jaar bankrotskap in die gesig met ‘n uitstaande skuldboek van R836 miljoen. Die Ellerine Brothers groep is nie bereid om R12 miljoen voor te…
As iemand iets neem sonder toestemming of sonder om daarvoor te betaal, is dit diefstal. Dit is presies wat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, wil doen. Hy het tydens die…
Op Saterdag 27 Mei bied die Groblersdal Verkennerspos ‘n Republiekfees aan by CVO skool Gromar in Tautalaan Groblersdal. Aangesien 31 Mei sedert 1994 geen vakansiedag meer is nie, word…
‘n Plaasterroris is in die Ellisras omgewing doodgeskiet. Vier van die terroriste het met geweld ‘n plaashuis betree en die bejaarde man en sy vrou vasgebind en daarna gevlug met…
Vir iemand wat geglo het dat die ANC ‘n beter toekoms vir die land sou teweeg bring is dit seker ‘n bitter pil om te sluk en te erken dat…
Die reeds sukkelende SAL moes meer as 50 vlugte kanselleer nadat kajuitpersoneel aan ‘n staking deelgeneem het. Die lugdiens het intussen ‘n hofbevel verkry om die staking te stop maar…
Na bykans ‘n maand verloop het sedert die moles by die Spur in die Glen winkelkompleks, het die groep op die sogenaamde Vryheidsdag verskoning gevra aan die Suid-Afrikaanse publiek. Spur…
Die Kaapse stadsraad gaan poog om meer as ‘n half miljard rand te verhaal van maatskappye wat betrokke was by korrupsie met die oprigting van die Kaapse stadion vir die…
Die platinum reus Impala Platinum voorsien dat lae pryse van hulle produk, asook politieke en sosiale onrus by die Marula myn, daartoe kan lei tot grootskaalse werksverliese van bykans 4…
Die tussentydse voorsitter van die SAUK raad, Khanyisile Kweyama, het bekend gemaak dat die uitsaaier ‘n finansiële krisis in die gesig staar en dat salaris betalings die einde van die…
‘n Verkeersbeampte van Uitenhage is gearresteer nadat hy by motoriste geld geëis het in ruil vir die nie-uitreiking van boetes asook die terughandiging van rybewyse. Xolela Mtsatse is vroeë die…
Die berig wat op 27 April in een van die verlinkse media verskyn het dat die blankes ook aan die sogenaamde vryheidsdag herdenking moet deelneem, kan nie onbeantwoord gelaat word…
Ivanka Trump moes bontstaan om haar vader, president Donald Trump, se optrede te probeer verdedig by die uitgelese gehoor in Berlyn waar sy op uitnodiging van kanselier Merkel teenwoordig was….
Die Trump-administrasie in Amerika het Woensdag groot belastingkortings aangekondig vir die gewone werker sowel as vir die sakeondernemings. Minister Steven Mnuchin het, in samewerking met die direkteur van die Nasionale…
Meer as 9 000 lede van die Turkse polisiemag is tydelik afgedank terwyl hulle ondersoek word vir moontlike verbintenisse met Fethullah Gulen van Amerika, wat verdink word as die brein…
Die Britse eerste minister, Theresa May, het ’n byeenkoms gehad met die voorsitter van die Europese Kommissie, Jean-Claude Juncker, waartydens die proses van Brxit die belangrikste onderwerp was. Premier May…
Die strewe na ’n Islamitiese Staat oorheersing is besig om uitmekaar te val met die ineenstorting van die kalifaat wat daartoe lei dat die vegters op die vlug is na…
In haar toespraak voor die Bundestag in Duitsland het Bondskanselier Angela Merkel gewaarsku dat die 27 lidlande van die Europese Unie moet kennis neem dat Brittanje se uittrede nie so…
Sekerlik een van die grootste leuens waarmee die ANC en sy front-organisasies die rewolusionêre aanslag gevoer het, was die leuen oor temreg. Op 27 April vier nuttige idiote (soos Lenin…
Vandag word landwyd die oorgawe van FW de Klerk aan die ANC herdenk, onder die vaandel van Vryheidsdag, wat in die lig van onlangse gebeure eerder bekend kan staan as…
Vier vragmotors en verskeie ander voertuie is op Phalaborwa aan die brand gesteek. Die geweld het skynbaar ook na omliggende dorpe uitgekring. Die polisie beweer dat hy ‘n wakende oog…
Die 12-jarige wie se dood na bewering die aanleiding was tot die verwoesting in Coligny, het selfmoord gepleeg. Nadat hy en ‘n vriend op heterdaad betrap is dat hulle sonneblomme…
Die afdanking van besture van staatsentiteite word nou al byna mode. Feitlik alle rade van entiteite waar die staat inspraak in die bestuur het, soos Eskom, SABC, en Prasa, het…
In die jongste bloedneus wat die ANC-bewind in ‘n hof opgedoen het, het die Wes-Kaapse hooggeregshof bevind dat feitlik alle prosesse van die regering se kernkragooreenkoms met onder meer Rusland…
Inwoners van die suidelike uitbreidings van Lenasia by Johannesburg, het in konflik met die polisie beland toe hulle betoog het teen plakkers wat grond onwettig beset. Die polisie het skokgranate,…
Nadat Pioneer Foods verlede week aangekondig het dat hy bepaalde projekte in Suid-Afrika op ys plaas hangende die situasie in die land na die afgraderings, het die mynreus, Sibanye Gold,…
As die polisie nie ingegryp het nie, was dit skynbaar amper die laaste dag op aarde vir verskeie bevoordeeldes van die sogenaamde staatskaping. Die polisie het na ‘n ondersoek van…
Die presidentskandidaat van Front Nasionaal, Marine Le Pen, het haar bedanking ingedien as voorsitter van die party. Le Pen sê in ’n TV onderhoud dat sy dit doen om al…
Venezuela is in chaos gedompel met derduisende betogers wat hulle ontevredenheid in die strate toon, en wat gelei het tot die dood van 24 mense volgens die Menseregte Kommissaris. William Saab…
Weermagdeskundiges van Amerika het begin met die opstel van ’n uiters moderne missiel afweer stelsel in Suid-Korea om die land te beveilig teen die kommuniste van Noord-Korea. Die skild teen…
Die voormalige Franse presidentskandidaat van die Republikeinse Party, François Fillon, het die leierskap van die party neergelê en gesê hy wil net ’n “gewone kandidaat” wees in die parlementêre verkiesing…
Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, kry die wind van voor oor verskillende projekte wat hy wou deurvoer, waarvan die finansiering van die grensmuur met Meksiko een is. Die…
Rusland het blitsvinnig opgetree in die ooste van die Oekraïne nadat die regering van die land die kragtoevoer na die gebied afgesny het, en elektrisiteit gekoppel wat die gebied voortaan…
Die misdaadaanslag wat ervaar word op plase strek baie wyd. Buiten die onaanvaarbare hoë plaasaanvalle en daarmee saam die moorde wat gereeld in die media rapporteer word, is boere onderhewig…
Verhoudings tussen die metropolisie se hoof, Steven Ngobeni, en die Tshwane Raad het gelei tot Ngobeni se bedanking. Die metro polisie se onlangse kritiek oor anti-Zuma betogings is deels verantwoordelik…
Daar is by die taalafdeling van die parlement ingebreek maar dit is onbekend of daar iets geneem is. Voorheen is daar ook ingebreek by die parlementêre kantoor van die staatsuitsaaier,…
Die bestuur van SAL het kennis ontvang van ‘n vakbond wat kajuitpersoneel verteenwoordig, dat hul met industriële aksie gaan begin. Die staking kan so vroeg as vanoggend (Woensdag 26 April)…
Die dorpe Lichtenburg en Coligny in die Wes Transvaal het die afgelope dae die eerste slagoffers geword van die nuwe Suid Afrika en die Reënboog Utopia van Mandela en De…
Rand / VSA dollar R13.07( R13.01) Rand / euro R14.30 ( R14.11) Rand / Britse pond R16.75 ( R16.61) Brent Ruolieprys per vat $51.67 ( $52.24) Goud per fyn-ons $1 265…
Die linkse politieke partye in Europa voer tans ’n opdraande stryd en gaan na verwagting die een na die ander verkiesing verloor gedurende vanjaar se stryd. In Brittanje is die…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het geen alternatief as om ’n vooraf finansiering in te werk by die land se begroting vir die grensmuur wat opgerig gaan word tussen Amerika…
Die Franse presidentsverkiesing het sy verrassings gelewer, maar die oproep om eendragtig teen die nasionalis, Marine Le Pen en haar Front Nasionaal, te stem in die tweede rondte is vroeër…
Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) het hulle kandidate aangewys vir die komende algemene verkiesing wat in September gehou word. Die konferensie van 600 afgevaardigdes het die nasionalis, Alexander Gauland,…
Alles dui daarop dat die onafhanklike presidentskandidaat, Emmanuel Macron verkies gaan word as president van Frankryk wat waarskynlik eersdaags sy intrek sal neem in die swierige Élysée-paleis. Ingeligte politieke ontleders…
“Amerika moet nie probeer om te mors met ons nie”, is die jongste waarskuwing van die kommunistiese Noord-Korea nadat die eerste oorlogskepe die Koreaanse skiereiland nader. Amerikaanse oorlogskepe asook skepe…
Die gebeure sedert verlede week in Lichtenburg en Coligny is seker die beste aanduiding van hoe die “nuwe Suid-Afrika” lyk – ‘n plek waar hordes hulle erger gedra as die…
In die vorige eeu is die sogenaamde “vryheidstryd” teen die wettige regering van die RSA gevoer deur onder andere die UDF. Die United Democratic Front was ´n frontorganisasie van onder…
Met slegs 1% vir omgewingsbewaring, is dit duidelik dat Suid-Afrika hierdie toets met lof druip. Dit kan selfs daartoe lei dat die land op ‘n ekologiese ramp afstuur. Die verdoemende…
Nuutste kommentaar