ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 30, 2017

Ekonomiese aanduiders : 30 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.06 ( R13.00) Rand / euro  R14.04 ( R14.06) Rand / Britse pond R16.21 ( R16.10) Brent Ruolieprys per vat $52.48 ( $51.54) Goud per fyn-ons…

Grond kan nie gesteel word nie sê regter

Die beskuldiging dat boere hulle grond gesteel het, is loutere twak, want onroerende eiendom kan nie gesteel word nie, want net roerende goed kan gesteel word. So het regter Antonie…

Zuma self verneder

Met die terugroep van finansminister Pravin Gordhan vanuit Brittanje was Jacob Zuma gereed om sy lang verwagte kabinetskommeling aan te kondig met die moontlike verwydering van Gordhan as minister van…

Kan Blankes nog uiteet?

Na die omstrede Spur-insident, waar dié restaurantgroep ‘n blanke man verbied het om weer by hulle te eet nadat hy die ma van ‘n kind wat sy dogtertjie aangerand het…

Parkeraad werknemer en SAP lid gevang

‘n Werknemer van Sanparke en ‘n polisiebeampte is saam met elf ander verdagtes gearresteer in verband met moontlike renosterstroping. Tydens ‘n operasie is een verdagte gewond wat later beswyk het…

Polisie en Binnelandse Sake amptenare in hegtenis

Die Valke het agtien persone by die Ficksburg grenspos in hegtenis geneem op klagtes van korrupsie waar “kontant vir dokumente” ter sprake is. Tien SAP lede, vyf werknemers van Binnelandse…

Rooi brigade weer uitgeskop

Die rooi bende van Julius Malema het tydens die munisipale rede van die Oos-Randse groter munisipaliteit weer chaos veroorsaak en is verwyder deur die Metropolisie, nog voordat die verrigtinge op…

Spaarsamige polisiehoof

Die waarnemende kommissaris van polisie, lt. genl. Khomotso Phahlane is ‘n goeie voorbeeld van iemand wat korte mette maak met skuld, maar dit wek vrae hoe hy dit regkry. Volgens…

VN kernwapen konferensie word geboikot

Die Verenigde State van Amerika is een van die 40 lande wat die Verenigde Nasies se vergadering oor kernwapens ignoreer en verkies om dit nie by te woon nie. Die…

VSA owerheid word deels geprivatiseer

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy skoonseun, Jared Kushner, versoek om die federale owerheid gedeeltelik te privatiseer. Die privatisering sal in samewerking met groot bedrywe soos IBM, Apple en…

Miljarde dollar nodig vir VSA grensmuur

Die grensmuur tussen Meksiko en die VSA gaan groot bedrae geld opeis, en vir die eerste 100 kilometer het president Donald Trump ’n bedrag van een miljard dollar begroot. Een…

Meer burgerlikes as terroriste dood in Mosoel

In die geteisterde stad Mosoel, in die noorde van Irak, is burgerlikes per radio laat weet om in hulle huise te bly en onder geen omstandighede op straat te verskyn…

Kosbare goue munt uit museum gesteel

Inbrekers het die afgelope naweek die beroemde muntstuk, Big Maple Leaf, wat 100 kilogram weeg, uit die Bode-museum in Berlyn gesteel. Die seldsame muntstuk is volgens die Guinness Book of…

Trump draai Obama klimaatbeleid terug

Onstuitbaar om sy verkiesingsbeloftes na te kom, het president Donald Trump bevestig dat hy die Obama beleid oor klimaat maatreëls, gaan terugdraai en tot niet verklaar met ’n dekreet wat…

Wêreld Nuusflitse – 30 Maart

Brittanje Onrus oor werksekerheid laai op onder bouwerkers in Brittanje nadat ’n robot deur een van die kontrakteurs aangeskaf is wat 3 000 bakstene per dag kan bou teenoor die…

rolex replicas for sale