ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 28, 2017

Ekonomiese aanduiders : 28 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.75 ( R12.40) Rand / euro  R13.85 ( R13.45) Rand / Britse pond R15.99 ( R15.55) Brent Ruolieprys per vat $50.80 ( $50.80) Goud per fyn-ons…

Gordhan uit, Dlamini-Zuma in?

Die land se minister van finansies, Pravin Gordhan, se poging om beleggers te sien en graderingsmaatskappye in te lig oor sake in Suid-Afrika, is kru gestop met ‘n oproep van…

Vrystaat se mediese toestand “misdadig”

Mediese personeel gebruik handskoene as toernikette, matrasbedekkers word gebruik as doeke en lêerplakkers as pleisters omdat daar nie voorraad van hierdie basiese benodighede in staatshospitale is nie. Die tanheelkundekliniek by…

Regering “borg” skoolswangerskappe

Die Departement van Onderwys het bekend gemaak dat 193 leerlinge in grade 3-5 swanger geraak het die afgelope 3 jaar. Die totale aantal swangerskappe was 42 253 vir leerlinge tussen…

Eshowe staan stil

Die Natalse dorp Eshowe is die volgende dorp wat deur protesoptredes tot stilstand gebring is. Brandende bande en stukkende vullishouers in die hoofstraat van Eshowe is die kenteken van die…

Skole brand al weer

‘n Administratiewe deel van ‘n skool en agt klaskamers is aan die brand gesteek nadat plunderaars daarop toegeslaan het. Die voorval het naby Hazyview plaasgevind en is die tweede geval…

Plakkers beset hospitaal en verpleegsterstehuis

Plakkers het die verlate Woodstock hospitaal en Helen Bowden verpleegsterstehuis beset en eis dat die stadsraad hul behuisingsprobleme moet oplos. Hulle kla dat ontwikkelaars ou eiendomme opkoop en dan opgradeer…

Merkel verslaan Schulz oortuigend

Die Christen Demokrate Unie van Bondskanselier Angela Merkel het oortuigend gewen in die verkiesing wat die afgelope naweek in die deelstaat Saarland gehou is. Kanselier Merkel het net meer as…

Duisende kiesers by Le Pen vergadering

Die Franse nasionalis en leier van Front Nasionaal, Marine Le Pen het die afgelope naweek ’n massiewe groot vergadering toegespreek naby die Belgiese grens in die Rysel gebied. Gerolf Annemans,…

VSA hommeltuig dood Al-Kaïda leier

Die Amerikaanse verdedigingsmag het bevestig dat hul hommeltuig in die oostelike deel van Afghanistan gebruik is teen die terroriste van Al-Kaïda. In een voorval het die hommeltuig minstens 19 terroriste…

’n Rat voor die Franse se oë

Tydens die afgelope verkiesing in Nederland, het die media gesorg dat die stryd opgestel word tussen Mark Rutte se regering en die nasionalis, Geert Wilders, die leier van die Party…

Oekraïne verloor biljoene euro

Die Oekraïne het miljoene euro verloor in die Gesamentlike Vrye Handel Ooreenkoms wat aangegaan is met die Europese Unie. Die ooreenkoms, wat verlede jaar op 1 Januarie van krag geword…

Stryd teen Keystone oliepyplyn woed voort

President Trump het te midde van talle betogings en verset optogte, goedgekeur dat die konstruksie van die veelbesproke Keystone XL pyplyn mag voortgaan. Die beslissing is in direkte teenstelling met…

Duisende burgerlikes gedood in Mosoel

In die Noord-Irakse stad Mosoel is al meer as 3 000 burgerlikes gedood sedert Irak opnuut ’n veldtog begin het om die westelike deel van die stad te bevry van…

Britte maak deurbraak met tuberkulose

Britse wetenskaplikes het ’n besondere deurbraak gemaak met die diagnose van tuberkulose, en pasiënte sal voortaan binne enkele dae die uitslag van die diagnose kan kry. Tot hede moes pasiënte…

Nuwe toets spoor kanker vinnig op

Wetenskaplikes het ’n nuwe bloedtoets ontwikkel wat nie alleen die gevaar vinnig aandui nie, maar ook vasstel waar in die liggaam die kanker besig is om te ontwikkel. Die deurbraak…

rolex replicas for sale