ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 27, 2017

Skynheiligheid

Die sondes van sommige mense is baie duidelik en gaan voor hulle uit tot die oordeel, maar volg ander eers agterna. Net so is ook die goeie werke baie duidelik,…

Lig werp altyd perspektief op die donker

Ons het in afgelope weke ons ware geestes-erfenis van nader beskou.  Ons het veral beklemtoon hoe belangrik ons geloofsgrondslag is in ons alledaagse lewe. Ons sê baie maal vir onsself,…

Molshope vir aandete

Wat eet ons vanaand? Romerige, spierwit molshope in ons borde? Ja en dis ‘n heerlike dis saam met vis. Die resep is genoeg vir 4 tot 6 mense.   Bestanddele:…

Verbascum thapsus / Mullein / Lamstert plant

Verbascum thapsus is so bekend in ons land en ons noem hierdie plant moes Lamstert. Die plant is in die familie Scrophulariaceae en die rang is Lamiales. Dit is inheems…

Motorrubriek – Chevrolet Corvette

  Van tyd tot tyd is dit nodig dat daar terug beweeg word in die geskiedenis van die motor wêreld. Die voertuig wat onder die loep geneem word, is die…

Ekonomiese aanduiders : 27 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.40 ( R12.47) Rand / euro  R13.45 ( R13.44) Rand / Britse pond R15.50 ( R15.54) Brent Ruolieprys per vat $50.80 ( $50.62) Goud per fyn-ons…

Goliat trek skaal op 556 kg

Suid-Afrika het ‘n nuwe pampoen rekord. Tydens die Goliat van Gat pampoenkompetiese wat die naweek deur die Cullinan Boere Unie van TLU SA aangebied is, is ‘n knewel van 556…

Blanke boere suig agterspeen

Van die bykans R165 miljoen wat reeds aan boere beskikbaar gestel is vir droogtehulp, het weinig op die plaas van ’n blanke kommersiële boer te lande gekom. Van die totale…

EFF soek Malema se bloed

Die opstoker-leier van die EFF staar opstand in die gesig uit eie geledere. Dit handel oor die hantering van die party se fondse wat geoormerk is vir werk in die…

Nie-blankes besit reeds baie grond

In ’n omvattende oudit wat gedoen is, maar nog nie volledig afgehandel is nie, word getoon dat anderskleuriges in Suid-Afrika reeds meer as 34% van die grond besit. Van die…

Sindikaat betaal omkoopgeld vir vuurwapenlisensies

Die Durbanse polisie ondersoek ‘n sindikaat wat tydelike vuurwapen lisensies verkoop aan Sjinese inwoners van Natal. Die lisensies word skynbaar verkoop teen tussen R25 000 en R30 000 aan die…

Eskom stel ondersoek in na HUB

Die staatsentiteit Eskom het aangekondig dat hul ‘n ondersoek gelas het nadat bewerings die lig gesien het dat die waarnemende hoofuitvoerende beampte, Matshela Koko, betrokke kan wees by onderhandelings met…

Uit die mond van ‘n volgeling

‘n ANC veteraan met die naam van Khulu Mbatha het ‘n interessante stelling gemaak in ‘n boek getiteld “Unmasked”, wat pas die lig gesien het. Hy sê die ANC ly…

Nog ‘n hooggeplaaste skotvry

Dit lyk asof die klagtes van bedrog teen die vorige minister van vervoer, Sbu Ndebele, teruggetrek gaan word. Hy word beskuldig daarvan dat hy meer as R 10 miljoen ontvang…

Zille kry dalk die trekpas

Die swart leier van die DA , Mmusi Maimane, het volgens mediaberigte te kenne gegee dat die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, moet bedank.  Dit lyk egter nie of sy sonder…

‘n Lewensles vanuit Spur

Die onlangse “boelie-debakel” by ‘n gesinsrestaurant het weereens een groot lewensles aan volksgenote en veral ouers geleer.  Vermenging op sosiale vlak WERK nie – volke, en veral die wat in…

Poetin sal nie inmeng met Franse verkiesing

Die besoek van die Franse presidentskandidaat, Marine Le Pen, aan Rusland het nie net haar die geleentheid gegee om die Russiese parlement toe te spreek nie. Sy het ook ’n…

Trump kry nederlaag met ObamaCare

President Donald Trump van Amerika het ’n nederlaag gely met sy poging om ontslae te raak van die omstrede ObamaCare gesondheid projek. Gedurende die verkiesingsveldtog het president Trump belowe om…

Italië ondersoek mense smokkelbedryf

Die Italiaanse Departement van Justisie het besluit om ’n deeglike ondersoek te doen na die rol van sogenaamde “hulporganisasies” met die redding van onwettige immigrante in die Middellandse See. Die…

Marine Le Pen besoek Rusland

Met ’n maand voor die eerste rondte van die presidentsverkiesing in Frankryk, het Marine Le Pen die uitnodiging aanvaar om as spreker op te tree in Rusland, met die tema,…

Koalisie beplan aanvalle op Raqqa

Die koalisie weermag onder leiding van Amerika is met beplanning besig om binne enkele dae ’n inval te doen in Raqqa, die selfverklaarde hoofstad van die Islamitiese Staat. Die Siriese…

Wêreld Nuusflitse – 27 Maart

  Filippynse Eilande ’n Visserman van die Filippyne het 56 dae lank in die oop see rond gedobber nadat sy boot onklaar geraak het voordat hy deur ’n verbygaande boot…

rolex replicas for sale