ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 24, 2017

Ekonomiese aanduiders : 24 Maart 2017 (07:00)

  Rand / VSA dollar  R12.47 ( R12.56) Rand / euro  R13.44 ( R13.55) Rand / Britse pond R15.54 ( R15.65) Brent Ruolieprys per vat $50.62 ( $51.00) Goud per…

Brittanje moet terrorisme in SA ook veroordeel

Wat is Brittanje se standpunt oor die terroriste-oorlog wat onverpoosd voortduur teen die Blankes van Suid-Afrika, noudat hulle self die aakligheid van terrorisme beleef? Die vraag word gestel in ‘n…

Zille woorde bewaarheid?

Die DA-politikus wat tans in die moeilikheid is omdat sy nie glo dat kolonialisme net seg was vir die land nie, het in ‘n artikel gesê sy is bang dat…

Swartes dreig blankes met die dood

Die onverdraagsaamheid van talle swart inwoners van die land, het skerp op die voorgrond gedring na die geval in ‘n Spur restaurant in Johannesburg, waar ‘n blanke pa die ma…

Plaaswerker probeer massamoord pleeg

‘n Plaaswerker van Riversdal, Andries Stoffels, het in die hof verskyn op ‘n klagte van kwaadwillige saakbeskadiging. Intussen het hy probeer om ‘n massamoord te pleeg, wat beteken dat die…

Polisie ondersoeke onder verdenking

‘n Bloemfonteinse man is by sy huis aangeval en ernstig gemartel, onder ander deurdat hy met ‘n strykyster gebrand is, en uiteindelik van geld en diamante beroof. Die polisie ondersoek…

Voorvaders staak ook al skoon

‘n Jong toordokter beweer dat sy lewe bemoeilik word en sy dolosse verkeerd val omdat die voorvaders ook staak. Xhanti-lamaDlozi ‘Dlozi-boy’ Nkunza (35) het uit sy grot gekom en na…

Bejaarde boer aangeval op Villiers

In nog ‘n plaasaanval is ’n bejaarde boer van Villiers in die Vrystaat deur vier terroriste op sy plaas aangeval en beroof. Die 73-jarige mnr. Jan Lourens is nog in…

Reisende uitstalling herdenk Hervorming

Die Waterberg Gereformeerde kerkmuseum stel ‘n “reisende uitstalling” aan Belydeniskerke beskikbaar as bydrae tot die 500 jarige herdenking van die Hervorming.  Die uitstalling verbeeld ‘n snit in die geskiedenis van…

ANC skep rasse-polarisasie

Die ANC-regering moet ophou met populisme en besef dat die mense van die Vrystaat en Suid-Afrika se geduld met ‘n regering wat hulle geld steel opraak. Dit is die mening…

Steenkool vervoerders neem Eskom en regering na die hof

Na die protes van voertuigbestuurders wat verkeer in en om Pretoria tot stilstand gebring het, is daar nou ‘n hofaansoek gebring deur die Steenkool Vervoer Forum teen Eskom se planne…

Jeugliga opstokers steek suikerplantasie aan die brand

ANC Jeugliga opstokers het Donderdag suikerriet plantasies aan die brand gesteek terwyl hul met ‘n protesoptog op pad was na ‘n winkelkompleks om te kla oor die ontwikkelaar se werkstoekeningsbeleid. …

Grondbesetting ruk hande uit

‘n Spesiale eenheid is op die been gebring om onwettige grondbesetting in die groter Pretoria gebied te bekamp. Die DA het bevestig dat ‘n eenheid op die been gebring is…

Koalisiemagte wil IS vernietig

Alhoewel die verlinkse CNN en ander linkse media probeer te kenne gee dat die Trump aanslag teen die Islamitiese Staat nie verskil van die mislukkings van Barack Obama se pogings…

Trump gesondheidsplan onvoldoende

Talle Republikeine van die Amerikaanse Kongres het hulle ontevredenheid uitgespreek met die voorlopige gesondheidsplan wat bedoel is om ObamaCare te vervang. Die belofte van president Donald Trump om ’n beter…

Bankier stop hulp vir Dakota-oliepyplyn

Die ING bankgroep in Amerika het besluit om sy finansiering te staak aan die oprigters van die reeds omstrede Dakota oliepypleiding. Die bank het die besluit bekend gemaak nadat die…

Ondersoek gelas na Fiat motorvervaardiger

Die Italiaanse motorvervaardiger, Fiat-Chrysler, word ook onderwerp aan ’n ondersoek na beweerde sagteware misbruik om die uitlaatgasse van sy dieselmotors te manipuleer. Die Italiaans-Amerikaanse motorvervaardiger het bevestig dat ’n ondersoek…

Noord-Korea se vuurpyl toets misluk

Die kommunistiese Noord-Korea het weer die afgelope naweek ’n vuurpyl getoets, maar volgens ’n woordvoerder van Suid-Korea was die poging ’n algehele mislukking. Die lansering van die missiel het nie…

Terreuraanval in Brittanje skok Weste

Die terroriste aanval wat uitgevoer is deur ’n Oosterse Moslem wat met ’n viertrek voertuig tussen Britse voetgangers ingeploeg het, is deur ’n polisiebeampte geskiet, maar eers nadat hy 4…

rolex replicas for sale