Ekonomiese aanduiders : 23 Maart 2017 (07:00)
Rand / VSA dollar R12.56 ( R12.71) Rand / euro R13.55 ( R13.72) Rand / Britse pond R15.65 ( R15.81) Brent Ruolieprys per vat $51.00 ( $50.87) Goud per fyn-ons…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Rand / VSA dollar R12.56 ( R12.71) Rand / euro R13.55 ( R13.72) Rand / Britse pond R15.65 ( R15.81) Brent Ruolieprys per vat $51.00 ( $50.87) Goud per fyn-ons…
Dit wil lyk asof “Die Vryburger” se redaksionele kommentaar oor die verfynde kuns om te mislei, reeds met die jongste inligting oor afluistering ’n deeglike voorbeeld is van wat gestel…
Dit is duidelik dat ‘n swarte vir ons, die blankes en vir ons volk kan sê wat hy wil, dit sal nooit haatspraak wees nie. Hy kan sê ons is…
As enigiemand nog getwyfel het oor die ANC-regering se houding oor plaasaanvalle en die moorde op boere, het verlede die onlangse debat in die parlement alle onsekerheid daaroor uit die…
Noordwes se regering gaan beheer neem van nege van die provinsie se 23 munisipaliteite. Dit is skynbaar ‘n desperate poging van die provinsiale regering om die munisipaliteite te red nadat…
Die Hoër Tegniese Skool Louis Botha in die Vrystaat, haal die nuus om ander redes as akademiese voortreflikheid. Verskeie voorvalle het aan die lig gekom waar onderwysers deur kinders aangerand…
Die geweldige droogte wat die afgelope drie jaar in Suid-Afrika geheers het, en die wolproduksie negatief beïnvloed het, is deels die rede waarom ’n internasionale tekort aan wol ondervind word….
Die Wetsontwerp op gebruik van die Vrystaatse Amptelike Tale is ʼn vinger in die oog van die Grondwet, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, tydens die debat…
Dit is vanjaar 500 jaar sedert die kerkhervormer, Martin Luther, sy beroemde stellinge teen die kerk in Wittenberg vasgespyker het, wat die begin van die hervorming ingelui het. ‘n Eerste…
Dokters het ’n onverwagse ontdekking gedoen dat ’n onskadelike deel van die gevaarlike gif van ’n Australiese spinnekop moontlik die nagevolge van beroerte dramaties kan beperk. Die gif van een…
Nege maande na die veel besproke Brexit referendum gehou is, het eerste minister Theresa May haar planne slaggereed om Artikel 50 te aktiveer om uit die Europese Unie te tree….
Die Poolse minister van verdediging, Antoni Macierewicz, het die voormalige Poolse premier en huidige president van die Europese Unie, Donald Tusk beskuldig van “diplomatieke verraad”. Hy het verwys na Tusk…
Aanvanklik was daar skerp kritiek gelewer teen die Trump-administrasie se besluit om elektroniese toerusting te verbied op vliegtuie, maar nou het Groot-Brittanje ook ’n verbod ingestel. Die verbod is ingestel…
Die regering van Irak het Amerika gewaarsku dat hy die kernwapen ooreenkoms kan kanselleer indien die Trump-administrasie voortgaan om teen sy land se mense te diskrimineer met die blokkeer van…
Die Belgiese Federale Agentskap oor veiligheid van voedsel het ’n besending vleis wat ingevoer is van Brasilië, afgekeur omdat dit reeds bederf was. Die bepaalde besending is eers deur Nederland…
Nuutste kommentaar