ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 22, 2017

Kindergeveg word ‘n rassedebakel, video geredigeer

Die Spur restaurantgroep het ‘n blanke man verbied om ooit weer sy voete in hulle restaurante te plaas, nadat hy sy kind in die speelarea beskerm het teen ‘n boelie,…

Die Vryburger hou veiling vir uitbreiding

Op 6 Mei word ‘n veiling beoog ter stawing van fondse vir Die Vryburger, om bepaalde moderniserings en noodsaaklike uitbreidings te kan voldoen. Die veiling sal aangebied word op die…

Staking lei tot babadood

‘n Staking van maatskaplike werkers het daartoe gelei dat ‘n baba dood is, terwyl talle ander, asook bejaardes, aan hulle lot oorgelaat is. Vrywillige werkers moet inspring om te verhoed…

Ekonomiese aanduiders : 22 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.71 ( R12.65) Rand / euro  R13.72 ( R13.62) Rand / Britse pond R15.81 ( R15.59) Brent Ruolieprys per vat $50.87 ( $51.87) Goud per fyn-ons…

Zuma stook rassehaat

President Jacob Zuma stook rassehaat met sy uitlatings dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid in die land en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met…

Ierland weier om uit EU te tree

Die regeringshoof van die Republiek van Ierland, Enda Kenny, het Ierland se lidmaatskap van die EU verdedig en gesê dat die Brexit waaroor almal praat, suiwer “Britse politiek” is wat…

Merkel word beskuldig van Nazi-praktyke

Die Turkse president,  Recep Tayyip Erdogan, het eers die Nederlandse regering van premier Rutte beskuldig van Nazi-praktyke nadat die land geweier het om Turkse ministers toe te laat om vergaderings…

Geen bewyse teen Trump gevind

Die voorsitter van die Inligting Kommissie van die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes het gesê geen bewyse van verbindings tussen president Donald Trump en Rusland kon gevind word nie. Die voorsitter,…

Duitsland maak jakkalsdraaie oor Navo

Duitsland se minister van verdediging, Ursula von der Leyen, het in ’n verklaring die bewering van president Donald Trump verwerp wat gesê het Duitsland skuld Navo ’n reuse bedrag geld. Minister…

Le Pen druk stempel af in Frankryk

Alhoewel die media in Europa toegee dat die leier van Front Nasionaal, Marine Le Pen, volgens verskeie meningspeilings, tot soveel as 45% van die stemme sal kry in die eerste…

Marine Le Pen, Marine Le Pen…!

Die vyf belangrikste presidentskandidate van Frankryk het hulle eerste TV debat gehad waarin ’n aanbieder vrae gestel het aan elke kandidaat en waarop die ander die debat verder gevoer het….

rolex replicas for sale