ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 21, 2017

“Swart” mag nie geïdentifiseer word

Die belaglike verregaande aksies teen Helen Zille, liberalis wat nie my gunsteling is nie, getuig van desperate swart kranksinnige rassisme! Volgens hulle is al wat swart is hoog heilig en…

Die kuns om flatervry te mislei

Oor dekades het die media sy aanslag om kykers, lesers en hoorders so subtiel te mislei dat die leuen feitlik die waarheid is, of selfs ’n halwe waarheid is wat…

Op die volksakker – “Kolonialisme” toon (swart) liberale onverdraagsaamheid

Dit is besonder gepas dat ons in aanloop tot “menseregtedag” die onverdraagsaamheid van liberalisme kan aanskou.  ´n Feitelike opmerking laat Helen Zille aan die pen ry – beslis ´n geval…

Zille se moeilikheid waarskynlik vergroot na artikel

Die verlinkse politikus en oudjoernalis, Helen Zille, is reeds by haar eie party, die DA, in die moeilikheid omdat sekere opmerkings op Twitter gemaak het wat daarop sou neerkom dat…

SAID word ondersoek

Die Minister van Finansies het die belasting ombudsman die groen lig gegee om ondersoek in te stel waarom belastingbetalers nie hulle terugbetalings ontvang nie. Belastingbetalers, en veral sakelui en boere,…

Doom-profeet finaal gestuit

Die omstrede profeet, na wie in die volksmond verwys is as die Doom-profeet, is finaal deur die hooggeregshof gestuit in sy sogenaamde “helingspraktyk”. Die sogenaamde profeet, Lethebo Rabalago, het opspraak…

Dit is nie net “Made in China” nie

In Sjina is daar gedurende die vorige jaar meer as een miljoen nuwe patente aangevra, wat meer as dubbel die aantal patente is as wat Duitsland vir die betrokke jaar…

Peiling in Frankryk wys op tweestryd

Die afgelope naweek se meningspeiling in Frankryk toon dat ’n magstryd tussen die sogenaamde onafhanklike presidentskandidaat, Emmanuel Macron en Front Nasionaal se nasionalis, Marine Le Pen sal woed tot in…

Skotland vasbeslote oor referendum

Die afgelope naweek het die Skotse Nasionale Party (SNP) sy lente konferensie in Aberdeen, Skotland gehou te midde van die duisende nasionaliste se blydskap oor ’n tweede referendum wat terug…

Nuwe medikasie teen Cholesterol gevind

’n Nuwe mediese deurbraak met ’n middel wat cholesterol vinnig kan verminder, en sodoende beroerte en hartaanvalle kan verminder, is so pas ontwikkel en word gereed gemaak om geregistreer te…

Trump beleid verras in G20 beraad

Die afgevaardigdes van die Verenigde State van Amerika het geweier om die onderneming te onderteken vir ’n vrye handelsbedeling wat reeds vir ’n dekade van toepassing is, maar wat nou…

VSA en Sjina probeer mekaar vind

Die afgelope naweek het Amerika se minister van buitelandse sake, Rex Tillerson ‘n hele middag saam met sy kollega, Wang Yi, van Sjina deurgebring en het die twee senior diplomate…

Nuwe president van Duitsland ingehuldig

Die voormalige senior diplomaat van Duitsland, het die amp as simboliese staatshoof oorgeneem en word Woensdag amptelik ingehuldig as die twaalfde president van die land. Frank-Walter Steinmeier het Sondag Duitsland se…

Noord-Korea toets kragtige vuurpyl

Die afgelope naweek het die kommunistiese Noord-Korea ’n geslaagde toets uitgevoer met ’n nuwe, kragtiger vuurpyl aandrywer, wat veel sterker is as wat September verlede jaar getoets is. Die inligting…

Wêreld Nuusflitse – 21 Maart

Australië ’n Jong seun van Australië het ’n aankomende krokodil met sy vuis teen die dier se kop geslaan en so homself beveilig teen ’n aanval.   Frankryk Turkse kiesers…

rolex replicas for sale