Witbank raadslede in hof vir bedrog

‘n Burgemeesterskomitee lid, ‘n vorige wyksverteenwoordiger en ‘n lid van ‘n ko-operasie moet in Witbank in die hof verskyn op klagtes van geldwassery en bedrog ter waarde van R1,6 miljoen.

Huur geld wat deur plaaseienaars betaal is aan die ko-operasie is egter na die sakke van die drie gekanaliseer waardeur hulle stewig verryk is.