Wie was drywers?

Wie was die treindrywers wat verantwoordelik was vir die ongeluk naby Pretoria waarin meer as 100 mense beseer is?

Dit is een van die vrae wat gevra word nadat twee treine kop aan kop gebots het by die Lynross-stasie buite Pretoria.

Vervoerkenners wys daarop dat talle ongelukke in die verlede ook veroorsaak is deur affirmative action drywers wat met moeite hulle eksamens deurgekom het, en wat, soos taxibestuurders op die paaie, hulle nie noodwendig nougeset steur aan sinjale of ander waarskuwingstekens nie.