SEB slegs vir handjievol elite

Ekonome is dit eens dat die sogenaamde swart ekonomiese bemagtiging (SEB) slegs tot voordeel strek van ‘n paar uitverkorenes wat noue bande het met die ANC se heersende faksie.

Zuma se oproep in sy “staatstrede” tot versnelling van en uitbreiding van swart bemagtiging as deel van die “radikale ekonomiese transformasie” is glo net ‘n front om  weer ‘n paar mense te verryk.

Affirmative Action lei al dekades lank tot aanstelling van politieke uitverkorenes en is  ‘n “swart druk” van wat in Afrika die afgelope jare plaasgevind het en nog plaasvind.   Die realiteit van Afrika is besig om SA in ‘n ekonomiese moeras te laat beland.