Guptas het steeds invloed in ANC

David Mabuza, premier in Oos-Transvaal, is van plan om ‘n dagblad die lig te laat sien.

Die tenderdokumente toon ooreenkomste met die Guptas se eie dagblad, The New Age, wat in September 2016 die lig gesien het.

Politieke ontleders sê dit is ‘n aanduiding daarvan dat die Guptas steeds baie invloed het in sekere ANC-kringe.