Beeldpoetstoer vir OB

Die nuwe Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, gaan vir twee maande skynbaar nie op kantoor wees nie omdat sy haar beeld wil verbeter onder gemeenskappe.

Sy het erken dat sy gewantrou word deur die publiek omdat sy as ‘n voormailige spioen gesien word en dat sy ‘n handpop is van Jacob Zuma.  Sy sê sy wil “n toevlug vir armes en randeiers wees”.