ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 27, 2017

Majuba weer ‘n groot sukses

Ten spyte van reën en modder, is die jaarlikse Majuba-herdenking aan die voet van Majubaberg weer deur duisende Boere-Afrikaners bygewoon, wat hulle geesdrif nie deur die modder laat demp het…

EFF-leier gearresteer

Die leier van die EEF in die provinsie wat hulle Mpumalanga noem, Collen Sedibe, is gearresteer tydens die opening van die provinsiale parlement. Getrou aan die EFF se destruktiewe geaardheid,…

Politieke partye veroordeel Zeno-voorvalle.

Politieke partye het deur die bank die aanvalle in Pretoria teen vreemdelinge veroordeel. Beskuldigings word nou na weerskante toe geslinger oor wie wat verkeerd gedoen het in hierdie geval. Daar…

Zuma-Sirkus kos belastingbetaler R11 miljoen

Volgens berekeninge het die sogenaamde staatsrede van die staatshoof, Jacob Zuma, die land ongeveer R11 miljoen gekos. Dit nadat daar ‘n week voor die sirkus in die parlement aangekondig is…

SEB slegs vir handjievol elite

Ekonome is dit eens dat die sogenaamde swart ekonomiese bemagtiging (SEB) slegs tot voordeel strek van ‘n paar uitverkorenes wat noue bande het met die ANC se heersende faksie. Zuma…

Immigrante gaan opruk Uniegebou toe

Na die aanvalle op uitlanders die afgelope tyd word daar nou ‘n protesoptog gereël na die Uniegebou deur onder andere die Kongolese gemeenskapsleier, Prince Mpida. ‘n Koalisie is gestig wat…

Eers Gordhan nou Jonas

Die Valke het hul visier nou op Gordhan se adjunk, Mcebisi Jonas. Volgens inligting is die valke besig met ‘n ondersoek waarin Jonas moontlik betrokke kon wees by ‘n geval…

DA kry swart leier in die Wes-Kaap

Te midde van interne struwelinge en ondersoeke in partygeledere, en na ‘n redelike rasse herrie daaroor, het die DA sy eerste swart leier in die Wes-Kaap gekry. Bonginkosi Madikizela is…

Dlamini-Zuma spoed voort

Nkosazana Dlamini-Zuma is volstoom aan die gang met haar eie verkiesingsproses om die eerste vroue president van die land te word. Sy het die naweek aan die Oos-Rand ‘n opening…

Geld groei op treinspore

  Die waarnemende hoofuitvoerende beampte van Prasa, Collins Letsoalo, het na bewering sy salaris eensydig met 350% verhoog. Dit is vier keer meer as sy pakket waarop ooreengekom is.  Hy…

Linkse media word toegang geweier

Joernaliste van die linkse media in Amerika is die afgelope naweek toegang tot die Amerikaanse Wit Huis geweier weens hul “onbetroubare beriggewing”. Die joernaliste van The New York Times, CNN,…

Deense nasionaliste eis grondgebied

’n Leier van die Deense nasionaliste het daarin geslaag om ’n dispuut oor ’n grens met Duitsland verklaar te kry wat terug dateer na die 19de eeu. Alhoewel die Dene…

Filippynse senator in hegtenis geneem

’n Filippynse senator, Leila de Lima, is Vrydag gearresteer nadat sy die vorige nag in haar kantoor deurgebring het en die polisie vermoed het dat sy met dwelms deurmekaar is….

Wilders se veiligheid in gedrang met lekkasie

Die leier van die nasionalistiese Vryheidsparty in Nederland, Geert Wilders, het sy buitelug verkiesingsveldtog voorlopig opgeskort nadat sy program deur iemand uitgelek is en derhalwe sy veiligheid op risiko plaas….

VSA deportasie in oorleg met Meksiko

Die Amerikaanse minister van Binnenlandse Veiligheid, John Kelly, het bevestig dat grootskaalse deportasie van onwettige immigrante toegepas word. “Die deportasie sal volgens wet, toegepas word, met die nodige ordelikheid asook…

Le Pen wil Europese Unie ontbind

Marine Le Pen, die nasionalis en presidentskandidaat in Frankryk, het Vrydag gesê dit het tyd geword om die Europese Unie se werksaamhede en sy bestaan te beëindig. Met ’n steeds…

Wêreld Nuusflitse – 27 Februarie

Duitsland Die “rooi telefoon” van Adolf Hitler wat vir ’n astronomiese bedrag van $243 000 in die VSA verkoop is tydens ’n veiling, is deur ’n Duitse deskundige uitgewys as…

rolex replicas for sale