ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 24, 2017

Parlement ongevoelig oor slagting op boere

  Dit is skokkend dat die groeiende slagting onder boere van Suid-Afrika nie as belangrik genoeg geag word om in die land se parlement bespreek te word nie, sê dr….

Ons geloofsakker – ons kerke en die Calvinistiese Alliansie

Uit ´n kort bestekopname het ons gesien dat gelowige roepingsuitlewing, eerbare arbeid en ons kinders drie onmisbare boustene is.  Bou ons daarmee op die vaste geloofsfondament – die Christelik-gereformeerde –…

Dien die begroting Suid-Afrika werklik?

Die bykomende brandstofheffing wat in die begroting aangekondig is, is nie vir landbou positief nie en waar daar na die ernstige droogte gepoog word om herstel te bewerkstellig, sal dié…

Mediclinic sukkel in die Ooste

Volgens die hoofuitvoerende beampte van die privaat hospitaalgroep, Mediclinic International, mnr. Danie Meintjies, vaar die groep goed in Suid-Afrika en Switserland, maar toon gemengde sukses in die Ooste. Die belegging…

Cell C soek hulp?

Weens finansiële druk soek die selfoonmaatskappy, Cell C, ʼn gewillige vennoot wat geldelik kan bydra om die maatskappy op ʼn stewiger grondslag te vestig. Tydens ʼn vorige gesprek met Telkom…

Nat Majuba met goeie gees

Die jaarlikse Majubafees by Majubaberg net buite Volksrust het weggespring met baie water, maar nog meer goeie gees. Soos in die res van die land het ook Majuba baie goeie…

Warm, warmer en bloedig warm

Die hoë temperature in die Wes-Kaap is dikwels rede vir mense om te kla maar die boere in die wyn- en droë vrugte bedryf is in hul noppies met die…

Ekonomiese aanduiders : 24 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.89 ( R13.01) Rand / euro  R13.63 ( R13.74) Rand / Britse pond R16.14 ( R15.16) Brent Ruolieprys per vat $56.43 ( $56.32) Goud per fyn-ons…

Vaaldam se watervlak styg dramaties

Die Vaaldam se watervlak het dramaties gestyg sedert die swaar neerslae in die opvanggebied ontvang is, terwyl ondersteunende damme soos die Sterkfontein en Grootdraai se vlakke ook gestyg het. Die…

Le Pen steeds op die wenpad

Die Franse Front Nasionaal se presidentskandidaat, Marine Le Pen, se voorsprong het verder vergroot teenoor die verlinkse Sosialis, en die omstrede Republikeinse kandidaat. Koerante in Europa is bekommerd dat “iets…

Meksiko ontevrede met VSA deportasies

Die menseregtebeweging in Meksiko se hoofwoordvoerder het Donderdag gesê die plan van die Amerikaanse regering om nie-Meksikane na Meksiko te deporteer is “onaanvaarbaar”. Intussen het ’n verteenwoordiger van die Amerikaanse…

Irak verhoog aanvalle in Mosoel

Regeringsoldate en plaaslike Koerdiese vegters van Irak  is besig met hewige aanvalle op die Irakse stad Mosoel waar die Islamitiese Staat ingegrawe is. Mosoel is die terroriste se laaste vesting…

Nog sewe “aarde” planete ontdek

Wetenskaplikes het die afgelope week nog sewe planete ontdek wat soos die aarde is, maar of daar lewe op die planete is, kon nie bepaal word nie. Die ruimte deskundiges…

VN pak stryd teen seebesoedeling

Jaarliks beland meer as agt miljoen ton plastiek in die wêreld se oseane, wat nou ’n bedreiging vir die totale seelewe veroorsaak. Dit is slegs die plastiek, en talle ander…

rolex replicas for sale