ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 23, 2017

Le Pen weier Moslem hooftooisel

Marine Le Pen, die presidentskandidaat van die Franse Front Nasionaal, wat tans die grootste steun onder kiesers geniet, het haar staal gewys toe sy geweier het om die hoofbedekking te…

Ekonomiese aanduiders : 23 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.01 ( R13.13) Rand / euro  R13.74 ( R13.85) Rand / Britse pond R15.16 ( R16.38) Brent Ruolieprys per vat $56.32 ( $56.89) Goud per fyn-ons…

Veertien parlementariërs in die sop

Die etiese kommitteer van die parlement het bekend gemaak dat 14 parlementslede moontlik stappe teen hul kan verwag omdat hul nie hul finansiële belange verklaar het soos bepaal deur die…

Geld tekorte maar minister voel vere

Die Minister van Minerale Bronne, Mosebenzi Zwane, het hom nie gesteur aan die Tesourie se opdrag dat Ministers nie duurder motors as R750 000 mag aankoop nie. Hy het teen…

Verre-Noord beampte skitter

‘n Beampte van Binnelandse Sake in Nylstroom is gearresteer, en dit volg weens beweerde  korrupsie.  Die beampte het ‘n uitlander se paspoort gekonfiskeer en daarna R3,000 van die eienaar geëis…

Hof verklaar regering se besluit ongeldig

Die Hooggeregshof in Pretoria het bevind dat die regering se kennisgewing om te onttrek aan die Internasionale Kriminele Hof onkonstitusioneel en ongeldig is, die regering is beveel om die kennisgewing…

Begrotings-perspektief – ´n nabetragting

Beskou mens die begrotingsrede van vandag, val dit op dat “transformasie” en ander kommunisties-populistiese gonswoorde die pas aangee:   “Radikale ekonomiese transformasie vir inklusiewe groei”, of in gewone Afrikaans herverdeling…

Trump benoem generaal as veiligheidsadviseur

President Trump van Amerika het generaal Herbert McMaster benoem as veiligheidsadviseur in plek van Michael Flynn wat bedank het/ Flynn het kort na sy aanstelling bedank nadat dit vasgestel is…

Terroriste "hoofstad" volgende teiken

Die Siriese Demokratiese Vegters (SDF) het die afgelope twee dae met hewige gevegte, minstens 15 klein dorpies verower aan die oostelike kant van Raqqa, die terroriste se selfverklaarde hoofstad. Die…

VSA deportasie-program uitgebrei

Kort nadat die hof in Amerika bevind het dat die Trump-administrasie se dekreet van ’n reis verbod uit sewe Moslem lande ongrondwetlik is, het die regering met nuwe inisiatief begin…

Vliegtuig val in winkelsentrum

In Australië het ’n ligte vliegtuig onklaar geraak en neergestort op ’n winkelsentrum in Essendon, ten noordweste van Melbourne.. Vier insittendes was in die tuig toe dit gedurende besigheids ure…

Hoëvlak samesprekings tussen AFD en Rusland

Dit is nie net Marine Le Pen van Frankryk wat nou op internasionale vlak beweeg met haar besoek aan Libanon nie. Die leier van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland, dr….

Franse polisie deursoek Le Pen kantoor

Die pogings om Marine Le Pen se aansien te knak by die Franse kiesers, neem nog meer in felheid toe deur haar verdag te maak met ’n polisie klopjag op…

Merkel se opponent maak linkse kinkel

Die kandidaat van die Sosiaal Demokrate Party (SPD) Martin Schulz, het in linkse ommekeer gemaak oor arbeid hervormings  wat hy by die party se hoof, Gerhard Schröder, voorgelê het. Politieke…

rolex replicas for sale