ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 22, 2017

Begrotingsperspektief – ´n vooruitskouing

Die reg of verkeerd van belasting is nie oop vir debat nie: die owerheid mag redelike belasting hef, die landsburger mag daarom dan aanspraak maak op bepaalde dienslewering. Die moraliteit…

African Pride Mount Grace Country House & Spa huisves swart rassis

Die African Pride Mount Grace Country House & Spa, Magaliesburg is in die spervuur nadat een van sy swart werkers, Stshepana Macdee, uiters rassistiese opmerkings teenoor blankes, en veral Afrikaanssprekende…

Swart boer spuit al sy beeste dood

‘n Swart boer van Ifafi in Natal, het dertien beeste verloor nadat hy waarskynlik ‘n oordosis van ‘n verkeerde gifstof gegee het om bosluise te beheer. Bonginkosi Nene het skynbaar…

Regsadviseur ontken verhouding met minister

Die minister van Water en Sanitasie, is deur ‘n Sondagkoerant betrek in ‘n romantiese verhouding met Luvo Makasi, ‘n prokureur wat daarvan verdink word dat hy meer as net regsadvies…

De Lille deur DA ondersoek

Soos voorheen berig is Patricia de Lille, DA burgemeester van Kaapstad en tot onlangs DA-leier van die Wes-Kaap, tans onder die vergrootglas van haar eie party. Alhoewel sy nie geskors…

Premier se huis verkoop vir R 16 miljoen

Die R16 miljoen wat verkry is met die verkoop van die ampswoning  van die Gautengse premier gaan aangewend word om 40 studente te help met hul studies oor drie jaar….

Vader Makhura beloof 600 000 poste

Die Gauteng premier David Makhura het in sy provinsiale rede gesê dat ‘n teiken van 600 000 nuwe poste gestel is vir die volgende twee jaar in die formele sektor….

Swart “trompet” stig nuwe party

Die “South Africa First” politieke party is in Desember 2016 geregistreer by die OVK deur ene Mario Khumalo. Volgens die party moet alle uitlanders die land uitgedryf word, die grensposte…

Ekonomiese aanduiders : 22 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.13 ( R13.08) Rand / euro  R13.85 ( R13.84) Rand / Britse pond R16.38 ( R16.24) Brent Ruolieprys per vat $56.89 ( $56.18) Goud per fyn-ons…

Internasionale spanning na Kim Jong-nam moord

Die regering van Maleisië is woedend oor eise dat die land iets het om weg te steek oor die moord van die halfbroer van die Nood-Koreaanse leier wat in die…

Hitler se telefoon opgeveil

’n Rekordprys is betaal vir die telefoon wat nog die simbole het soos wat Adolf Hitler gebruik het tot op die laaste dag. Die telefoon, wat beskryf is as een…

Wapenhandel styg kommerwekkend

Die wêreldwye handel in wapens en toerusting het in die tydperk 2012 tot 2016 met meer as 11% gestyg in vergelyking met die vorige vyf jaar. Die waarneming is gepubliseer…

Le Pen vergroot haar meerderheid

Te midde van die verbete pogings uit die sosialiste se kamp om Marine Le Pen, leier van die Franse Front Nasionaal, te etiketteer, het haar steun vir die presidentskap verder…

EU vyandig teenoor Britse Brexit

Nadat eerste minister Theresa May van Brittanje haar program bekend gemaak het oor uittrede uit die Europese Unie, het ’n nuwe vyandigheid teenoor haar ontstaan uit die stoel van die…

Werklik lewe op Dwergplaneet?

Die kleinste dwergplaneet wat bekend is in ons sonnestelsel, is Ceres gedoop, en ruimtevaart deskundiges doen opnuut ’n intensiewe studie omdat die klein planeet oor al die elemente beskik wat…

Wêreld Nuusflitse – 22 Februarie

Rusland Die Russiese ambassadeur by die Verenigde Nasies,  Vitaly Churkin, is onverwags en skielik in die ouderdom van 64 jaar oorlede, na ’n dienstyd van meer as ’n dekade in…

rolex replicas for sale