ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 21, 2017

Afrikanergeld deur Afriforum na Nkandla?

“Afriforum ondersteun Nkandla-gemeenskap” was die opskrif van die Solidariteit Beweging se aanlyn koerant van 20 Februarie 2017. Nou kom die ware kleure na vore!  ‘n Woorvoerder van Afriforum , Carien…

Ekonomiese aanduiders : 21 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.08 ( R13.06) Rand / euro  R13.84 ( R13.86) Rand / Britse pond R16.24 ( R16.18) Brent Ruolieprys per vat $56.18 ( $55.82) Goud per fyn-ons…

Meeste damme styg

Groot dele van die land het die afgelope goeie reën gekry, terwyl die Weerdiens voorspel dat groot dele van die binneland die week nog swaar reën kan verwag.  Oorstromings in…

Wie was drywers?

Wie was die treindrywers wat verantwoordelik was vir die ongeluk naby Pretoria waarin meer as 100 mense beseer is? Dit is een van die vrae wat gevra word nadat twee…

Egpaar se lyke in selfde rivier gekry

Mnr. Roger Solik (66) se lyk is in die Lothenirivier in Impendle gevind nadat sy vrou Christine (57), se lyk laat verlede week in dieselfde rivier gevind is. Mnr. Solik…

BTW dalk verhoog?

Soos reeds vroeër berig gaan al hoe meer stemme op dat BTW met 1 of 2% verhoog gaan word. ‘n Aankondiging in die verband word verwag tydens die komende begrotingsrede…

Van SONA na SOPA

Die sirkusgebeure in die parlement word afgewentel na provinsies waar lede van die EFF ook poog om vergaderings te ontwrig. Tydens die Gauteng premier se rede in Johannesburg moes onluspolisie…

ANC Indoenas eis Gordhan se kop

Lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee is van plan om hul spesiale vergadering te gebruik om Pravin Gordhan te laat afdank as minister van finansies. Dit volg na…

Gewelddadige protes aan Oos-Rand

Die Duduza woonbuurt aan die Oos-Rand het die volgende plek geword waar bande in strate gebrand is en strate wat afgesper is met klippe en rommel. Verskeie paaie is onbegaanbaar…

Geert Wilders maak geskiedenis

Joernaliste moes die afgelope naweek erken dat die leier van die Vryheidsparty, mnr. Geert Wilders, besig is om die “politieke geskiedenis te verander in Nederland”. Groot belangstelling het geheers onder…

“Skop Rusland onder sy blaker”

’n Senior senator van Amerika het gevra vir strenger sanksie teen Rusland en Irak tydens die München Veiligheid Konferensie, te midde van president Trump se siening dat beter verhoudinge gehandhaaf…

België verlig oor VSA benadering

Die Belgiese eerste minister, Charles Michel het sy tevredenheid uitgespreek oor wat die Amerikaanse visepresident, Mike Pence, hom meegedeel het na ’n konstruktiewe gesprek gevoer is tussen die twee leiers….

Le Pen besoek Libanon regeringslui

Die nasionalistiese presidentskandidaat in Frankryk, Marine Le Pen,  het die beeld van haar Front Nasionaal verder uitgebou en wêreldwyd beïndruk met ’n amptelike besoek aan president Michel Aoun van Libanon….

Beroemde Russiese koor weer op planke

Die wêreldberoemde Russiese weermagkoor,  Alexandrov Ensemble, is weer gereed om in Europa te gaan optree soos aanvanklik beplan is. Die koor het ’n krisis beleef toe al die lede verlede…

Die reis van sy lewe!

’n Klein wasbeertjie in die Amerikaanse deelstaat Virginië het die afgelope naweek die reis van sy lewe gehad toe hy moes hang aan die leer van ’n vragmotor wat vullisverwydering…

Le Pen word beskuldig van “vals arbeid”

Die leier van die Front Nasionaal in Frankryk, Marine Le Pen, word daarvan beskuldig dat sy gebruik gemaak het van vals arbeidskontrakte vir twee van haar assistente in die Europese…

VSA Senaat keur Minister van Omgewingsake goed

Die Amerikaanse Senaat het die afgelope naweek die benoeming van Scott Pruitt as Minister van Omgewingsake goedgekeur te midde van die feit dat hy daarvoor bekend is dat hy nie…

rolex replicas for sale