ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 20, 2017

Droogtebeheer

… en hulle siel sal wees soos ’n welbesproeide tuin, en hulle sal verder nie meer kwyn nie. Dan sal die jonkvrou haar verheug in die koordans, ja, die jong…

Stevia die natuurlike versoeter uit die tuin

Stevia is ‘n natuurlike versoeter wat in die plek van suiker gebruik word. Dit is heeltemal plantaardig en bevat nie skadelike bestanddele nie. Stevia ‘n kruieplant en van die spesie…

Alternatief vir rys en vleis

Enige idee vir iets anders by vanaand se rys en vleis? Probeer hierdie gebakte groenboontjies dis maklik en smaakvol. Die resep lewer 6 porsies.   Gebakte groenboontjies: Bestanddele: 500 ml…

Motorrubriek – Ford Fiesta 2017

  Die Ford Fiesta was nog altyd ‘n baie gewilde motor onder bejaardes sowel as die jonger geslag. Die motor vir 2017 beloof om weer eens ‘n wenner te wees….

Op die volksakker – hoe die slagofferbloed vertrap word

Dit was tot hede my beleid om baie omsigtig te wees met kommentaar wat die slagoffers en naasbestaandes van geweldsmisdaad, veral volksmoord, onnodig in die kalklig plaas – die risiko…

Brug is geen Dobbelspel

Sal ek vir julle sê lekker speel, want dit is wat brugspelers vir mekaar sê wanneer hulle mekaar die stryd aansê. Dit is soortgelyk aan vissermanne wat stywelyne aan mekaar…

Blanke grond?

Zuma beweer nou dat hy die Wittes nie haat nie, maar dat grond terug gegee moet word. Praat hy van die Wes-Kaap waar geen Swartes was nie? Praat hy van…

Ekonomiese aanduiders : 20 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.06 ( R13.01) Rand / euro  R13.86 ( R13.88) Rand / Britse pond R16.18 ( R16.23) Brent Ruolieprys per vat $55.82 ( $55.78) Goud per fyn-ons…

Zuma-ondersteuners voer eenrigting oorlog teen Afrikaners

Die Regering van Jacob Zuma skitter in sy afwesigheid met enige reaksie na die 11 plaasmoorde in die eerste twee weke van Februarie, en dit word beskou as ‘n stilswyende…

Mag vroue meer bedrog pleeg?

‘n ANC lid van die parlement, ene Magathatso Pilane-Majake,  het in die bresse getree vir die president van die Wes-Transvaalse streekshof, Seka Monaledi, nadat ‘n bedrog ondersoek van die Valke…

Nog ‘n hoë kry die trekpas

SA se Hoë Kommissaris in Singapoer se termyn is beëindig, aldus die Departement van Internasionale Verhoudinge en Koöperasie. Hazel Ngubeni is  uitgewys as ‘n dwelmsmokkelaar toe sy in 1999 kokaïne…

Rasseherrie in DA

Die DA moet ‘n plaasvervanger vir Patricia de Lille kies as leier vir die Wes-Kaap nadat sy onlangs uit die posisie bedank het. Een van die aanspraakmakers vir die posisie,…

Swartes keelvol vir vreemde swartes

Geweld het in Pretoria-Wes losgebars nadat inwoners drie huise van uitlanders gestroop en aan die brand gesteek het. Nigeriese- en Zimbabwiese burgers word beskuldig van dwelmneste en prostitusie in die…

Van Eskom na parlement

Groot omstredenheid heers oor die feit dat die voormalige Eskom-hoof, Brian Molefe, as parlementslid ingehuldig gaan word vir die ANC. Ontleders is verstom oor die feit en sê dit wil…

Nuusflitse 20 Februarie

R6 miljoen vir Zuma-beeld Terwyl die gemeenskap krepeer van armoede, het die ANC van Noordwes aangekondig dat hulle by Groot Marico ‘n reuse standbeeld van R6 miljoen van Jacob Zuma…

Malaria entstof hoogs doeltreffend

Navorsers by die Universiteit van Tübingen het met hulle jongste toetse bevestig dat die nuwe immuniseringsmiddel teen malaria ’n 100% sukses behaal het. Die middel wat op 67 gesonde mense…

Kla Obama aan vir oorlogsmisdade

Die Verenigde State van Amerika het gedurende 2015 by twee geleenthede wapentuig met “verarmde uranium” aangewend in Siriese gebied. Die inligting is pas deur die Pentagon bekend gemaak, wat militêre…

Finland vrees Russiese aggressie

Die regering van Finland is bekommerd oor die moontlike aggressie wat deur Rusland openbaar kan word, en het besluit om sy weermag op te skerp waarvoor bykomende fondse beskikbaar gestel…

Islamitiese Staat dood talle in Pakistan

Die Pakistanse regering het wraak gesweer teen terroriste organisasies nadat die Islamitiese Staat verantwoordelikheid aanvaar het vir die dood van meer as 70 burgerlikes in ’n terreuraanval. Terroriste het die…

Trump veg steeds met media

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het tydens ’n perskonferensie vir bykans ’n uur lank uitgevaar teen die beweerde oneerlikheid van die media wat met vals beriggewing besig bly. Die media…

Samsung baas in aanhouding

Lee Jae-Yong, die man wat tweede in bevel staan by die Samsung maatskappy, is in hegtenis geneem weens beweerde korrupsie waarby miljoene dollar betrokke is. Hy sal in aanhouding bly…

Wêreld Nuusflitse – 20 Februarie

Nederland Geert Wilders, leier van die nasionalistiese Vryheidsparty in Nederland, se broer kla dat die party se ondersteuners hom dreig met die dood.   Noord-Korea Die kommunistiese leier in Noord-Korea,…

Kapings: die euwel van die tyd

Kapings het ’n alledaagse verskynsel geword, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook regoor die wêreld lees en sien ons hoe kapings die mensdom se lewens omvêr gooi. In Suid-Afrika…

rolex replicas for sale