ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 17, 2017

Op die volksakker – Rooi ligte in ´n onregstaat

Die minister van grondsake het die week ´n baie eerlike, en ongelukkig ´n baie realistiese stelling gemaak: Dat grond sonder vergoeding herverdeel moet word, in terme van die Grondwet, met…

Volkseie perspektief op hoe ons SA kan laat werk: primêre boustene

Na aanleiding van die rubriek op 3 Februarie, moet ons nou eerlik bestekopname neem van ons volk en ons middele. Maar eers moet ons duidelik stel: As bouers, bewerkers en…

Ekonomiese aanduiders : 17 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.01 ( R12.95) Rand / euro  R13.88 ( R13.74) Rand / Britse pond R16.23 ( R16.10) Brent Ruolieprys per vat $55.78 ( $55.74) Goud per fyn-ons…

Dank adjunkminister Dlodlo af, eis TLU SA

President Jacob Zuma behoort onverwyld sy adjunkminister van Staatsdiens en Administrasie, Ayanda Dlodlo, af te dank omdat sy onwaarhede verkondig rondom grondbesit en in die proses ‘n gevaarlike klimaat teen…

Beeldpoetstoer vir OB

Die nuwe Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, gaan vir twee maande skynbaar nie op kantoor wees nie omdat sy haar beeld wil verbeter onder gemeenskappe. Sy het erken dat sy…

Speaker hoor niks, wil land regeer

Een van die deelnemers aan die wedloop om Jacob Zuma op te volg as staatshoof, Baleka Mbete, wil die land regeer, maar kan skynbaar nie hoor as iemand in die…

Zuma familielid los na klagtes teruggetrek is

Klagtes teen 11 mans, waaronder ANC-leier Jacob Zuma se nefie en taxibaas, Mfundo Gcaba, is teruggetrek in ide Durbanse Hooggeregshof. Hulle is reeds in 2015 gearresteer vir taxigeweld waarin drie…

1 Mil Hospitaal slurp geld

Die eens veel geroemde militêre hospitaal in Voortrekkerhoogte, of soos dit algemeen bekend was as 1 Militêre Hospitaal, se opgradering gaan uiteindelik meer as R1 miljard kos. Daar is reeds…

Wapenhandelaar steel militêre- en polisie wapens

  ‘n Wapenhandelaar van Vereeniging staan tereg op klagtes van diefstal van wapens van die SAW en SAP. ‘n Sindikaat is oopgevlek, wat polisiebeamptes insluit, wat meer as 2 000…

Witbank raadslede in hof vir bedrog

‘n Burgemeesterskomitee lid, ‘n vorige wyksverteenwoordiger en ‘n lid van ‘n ko-operasie moet in Witbank in die hof verskyn op klagtes van geldwassery en bedrog ter waarde van R1,6 miljoen….

Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid

Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien…

Navo beweeg nader aan Trump

Navo lande is ’n stap nader aan die siening van president Donald Trump van Amerika deur saam te stem dat gesamentlike optrede teen die Islamitiese Staat en ander terroriste noodsaaklik…

Aanvalle op Le Pen verskerp verder

Aanvanklik was Marine Le Pen geen bedreiging vir die Sosialiste of vir die Republikeine nie, en is daar weinig oor haar optrede in die media gerapporteer. Na mate die besef…

Weerstand bou op teen CNN

Dit is nie net die konserwatiewe Amerikaners wat ’n hekel aan die uitsendings van die linkse CNN TV diens het nie, maar die regering in Venezuela het ook besluit om…

Aangewese VSA Minister tree terug

Die aangewese minister van arbeid wat deur president Donald Trump benoem is, het gister aangekondig dat hy nie meer beskikbaar is nie. Andrew Puzder, ’n sakeman en ’n eienaar van…

Kim Jong-nam se moord beplan

Die moord op Kim Jong-nam, die halfbroer van de Noord-Koreaanse diktator Kim Jong-un, het gelei tot spanning tussen die Maleisiese en Noord-Koreaanse leiers. Terwyl die Koreaanse diktator die lyk van…

Indië lanseer honderd satelliete

Die regering van Indië het met ’n vuurpyl met 104 satelliete aan boord, die ruimte in gestuur wat een na die ander ontkoppel is om te wentel om moeder aarde….

Skets van 250 jaar gelede gevind

’n Skets van ’n sittende hond is in ’n Duitse museum gevind wat daar geberg was sedert die jaar 1770, wat nou eers deur deskundiges ontdek is as ’n werk…

Sjinese militêre vermoë gelyk aan Weste

Die Sjinese se militêre tegnologie is besig om op “gelyke vlak” te kom met Westerse lande volgens die jongste verslag van ’n Londense “dinkskrum van deskundiges”. Volgens die verslag kan…

Die wêreldorde struikel in Bonn

Met die G20 lande se Ministers van Buitelandse Sake op pad na Bonn in Duitsland, wil dit lyk of die wêreldorde strompel en struikel. Die G20 beraad wat eersdaags begin…

rolex replicas for sale