ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 16, 2017

Op die volksakker – Ongelykheid voor die reg in ‘n regstaat?

“Suid-Afrika is ´n regstaat”. Met hierdie leuen uit die geledere van sogenaamde “burgerregte” organisasies word massas van ons mense week na week gepaai – of eerder doodgewoon belieg, want skielik…

Saamstaan vir wat?

Ons moet net saamstaan. Dit was die een versugting wat die afgelope week dikwels op die sosiale media opgemerk is, na die parlementêre sirkus tydens Zuma se sogenaamde staatsrede (wat…

Ekonomiese aanduiders : 16 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.95 ( R13.10) Rand / euro  R13.74 ( R13.83) Rand / Britse pond R16.10 ( R16.26) Brent Ruolieprys per vat $55.74 ( $55.72) Goud per fyn-ons…

Zuma moet sê wat hy teen witmense het

Dit is pres. Jacob Zuma se skuld dat Suid-Afrika hom op ʼn rigtinglose koers sonder morele kompas bevind, en dan word die skuld vir die president se eie mislukkings boonop…

Optog teen uitlanders

‘n Optog word beplan vir 24 Februarie 2107 om griewe aan die Departement van Binnelandse Sake te oorhandig. Nigeriese- , Zimbabwiese- en Pakistanse onwettige immigrante word geteiken. Werksgeleenthede wat verlore…

Vier immigrante gevang na Balfour-moorde

Twee Nigeriese burgers en twee Mosambiekse burgers is in hegtenis geneem na die koelbloedige moord op ‘n egpaar en hul bejaarde ouers in Balfour. Die Valke meld dat hul in…

Stadsraad se R1,2 miljoen blomme uitgawe

Die Mantsopa munisipaliteit in die Vrystaat het in die 2015/16 boekjaar R1,2 miljoen aan blomme spandeer. Daarbenewens is ook ‘n luukse Duitse motor ter waarde van R531 000 aangekoop vir…

Tshwane Technikon gesluit

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie is skynbaar verbaas oor studente wat sonder enige kennis die hekke gesluit het. Bande is weer gebrand sonder dat daar enige rede gegee, is aldus…

Parlementariërs vra Fillon se uittrede

Parlementslede en ondersteuners van die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, het die inisiatief geneem en Maandag bymekaar gekom om te eis dat ’n ander Republikeinse kandidaat genomineer word in die…

Moskou ontplooi kruisermissiel

Moskou het stilweg ’n SSC-8 kruisermissiel ontplooi wat die 1987 Internasionale ooreenkoms tot beëindiging van die Koue Oorlog, verbreek het. Die nuus het die Trump-regering waarskynlik onkant betrap nadat sy…

Mnuchin ingesweer as Finansminister

Die Amerikaanse Senaat het die benoeming van ’n minister van finansies goedgekeur met ’n meerderheid van 53 teenoor die 47 stemme van die linkse Demokrate. Steven Mnuchin was vroeër ’n…

Kanada soek aansluiting by Trump

Die linkse eerste minister van Kanada, Justin Trudeau, het besoek gebring aan Washington om met president Donald Trump te vergader oor vrye handel en die VSA se immigrasie beleid. Trudeau…

Dwelmbase kry reuse terugslag

Dwelmbase het ’n harde slag gekry toe hulle kosbare vrag van 260 kilogram kokaïen uitgespoel het op die strande van Norfolk waarvan die meeste houers op Hopton strand gevind is….

Nog ’n Trump adviseur kry probleme

Die Wit Huis moet ernstig oorweeg om dissiplinêre stappe in te stel teen die president se adviseur, Kellyanne Conway, wat volgens die Buro vir Owerheid Etiek, die etiese reëls oortree…

Kim Jong-un se halfbroer vermoor

Die intelligensie agentskap in Suid-Korea het bekendgemaak dat die kommunistiese leier in die noordelike buurstaat, Kim Jong-un, se halfbroer vermoor is in opdrag van die leier. Die presiese oorsaak van…

rolex replicas for sale