ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 15, 2017

Sikloon op pad na Oos-Transvaal

Die Krugerwildtuin en die oostelike dele van Oos-Transvaal moet hulle voorberei op baie reën en oorstromings as gevolg van die naderende sikloon Dineo. Die sikloon is op pad na Mosambiek…

Ekonomiese aanduiders : 15 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.10 ( R13.28) Rand / euro  R13.83 ( R14.09) Rand / Britse pond R16.26 ( R16.62) Brent Ruolieprys per vat $55.72 ( $55.76) Goud per fyn-ons…

DA hits ANC aan oor grondhervorming

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het aangekondig die grondwet gewysig moet word en ander wetgewing ontwikkel behoort te word sodat grond ontneem kan word sonder vergoeding. Naïewe…

11 plaasmoorde in 14 dae

Die eerste twee weke van Februarie het elf plaasmoorde opgelewer, wat dit sover een van die mees bloedige maande op die land se plase maak. Talle plaasaanvalle, waar niemand dood…

Noord-Vrystaatse munisipaliteit bankrot

Die wanbestuur van die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit, wat Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus en Vierfontein insluit, is skokkend en skandelik van aard. Jean Hattingh, VF Plus-raadslid in dié munisipaliteit het hierdie stelling na…

Kommandowurm bedreiging groei

Verantwoordelike mense in Suid-Afrika is saam bekommerd oor die verskynsel van die Amerikaanse kommandowurm wat onverwags ook in Suid-Afrika aangekom het nadat dit verwoesting gesaai het in die buurstate. Ses…

Gary Player en Zuma/Trump

Die wêreldberoemde Suid-Afrikaanse golflegende, Gary Player, het in ‘n onderhoud gemeld dat hy geskok is oor die pas afgelope parlementsitting. Hy sien dat daar geen wet en orde meer in…

Rassistiese grondhervorming eis sy tol

Meer as 1 000 wit Zimbabwiese boere leef in ‘n staat van armoede as gevolg van die land en sy president, Robert Mugabe, se grondhervormingsprogram sedert 2000. Mugabe en die…

Die Oroville Dam in VSA wil breek

Die owerhede in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het inwoners van Oroville gevra om bedag te wees op die moontlikheid dat die Oroville Dam se wal kan meegee. Die dam het…

Duitsland kies nuwe president

Die voormalige minister van buitelandse sake in Duitsland, Frank-Walter Steinmeier, is in ’n “kompromie” verkiesing aangewys as die nuwe president van die land. Steinmeier is die opvolger van de 77-jarige…

Wilders het die meeste steun

Die twee politieke leiers, Geert Wilders en Mark Rutte, wat die grootste partye in Nederland verteenwoordig, het albei die TV sender RTL, in kennis gestel dat hulle nie teenwoordig sal…

“Ons soek nie die linkses nie”

Frankryk se Republikeinse partygenote sien met wrewel hoe die linkse media en Sosialiste hulle presidentskandidaat, Francois Fillon, gesel oor die beweerde skandaal dat hy sy vrou betaal het vir werk…

Suid-Korea vra antwoorde by Samsung

Die hoof van die Samsung maatskappy in Suid-Korea word weer deur die vervolgers gedagvaar om antwoorde te verstrek oor die beweerde korrupsieskandaal wat daartoe gelei het dat die land se…

Honderde word uit VSA deporteer

Die Trump regering is besig om “Amerika weer sterk te maak” deur honderde onwettige immigrante in die land te deporteer. ’n Grootskaalse veldtog is begin deur die veiligheidsmagte om persone,…

Trump se veiligheidsadviseur bedank

Die Amerikaanse Wit Huis se nasionale veiligheidsadviseur, Michael Flynn , het sy bedanking ingehandig weens sy kontak met die Russiese ambassadeur. Flynn het klaarblyklik misleidende inligting verstrek met betrekking tot…

rolex replicas for sale