ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 14, 2017

Ekonomiese aanduiders : 14 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.28 ( R13.38) Rand / euro  R14.09 ( R14.20) Rand / Britse pond R16.62 ( R16.67) Brent Ruolieprys per vat $55.76 ( $56.65) Goud per fyn-ons…

Afrikaners moet “Haat die Afrikaner- en Witmanregering” verwerp

Die debat in die parlement oor die sogenaamde staatsrede begin vandag, met die gevolg dat daar steeds gegons word oor die gebeure tydens die parlementsopening. Mnr. Louis van der Schyff,…

TLU SA se jongboere hou weer konferensie

Die jaarlikse Jongboerkonferensie van TLU SA vind vanjaar plaas op 15 Maart, by dieselfde plek in Midrand waar die konferensie die laaste twee jaar gehou is. Die tema vir vanjaar…

Skote klap fisies in ANC leierskapstryd

Alhoewel die topbestuur van die ANC steeds probeer ontken dat die leierskapsdebat in die organisasie al oopgestel is, klap die skote op grondvlak reeds.  In Giyani in die noorde van…

Maatskappye moet 40% aandele oordra na swartes

Nadat ‘n aantal groot konstruksiemaatskappye skuldig bevind is aan samespanning in die bedryf, is hulle groot boetes opgelê, en moet as deel van daardie boetes van hulle aandeelhouding aan swartes…

OTM diefstal neem toe

Sogenaamde “kaart-omruiling” by OTM is masjiene aan die toeneem. Mense se aandag word afgetrek terwyl hul besig is met ‘n transaksie en dan vind die kaart omruiling plaas. Die publiek…

Eskom “bly” met 2,2% verhoging

Outa, “Organisation Undoing Tax Abuse”, het die Nasionale Energie Reguleerder (Nersa) geluk gewens met hul verwerping van Eskom se aansoek vir verhoogde tariewe. Volgens Outa is swak produktiwiteit, wanadministrasie, duur…

Lewensoriëntering op skole “misluk”

‘n Oproep is gedoen op onderwysowerhede om die vak Lewensoriëntering te skrap in skole aangesien dit nie ‘n erkende vak is en/of toelating tot universiteite bevorder nie. Kenners meen dat…

Rosettenville brand steeds

Sestien sogenaamde dwelmhuise is die naweek afgebrand deur inwoners van Rosettenville.  Dit blyk dat meeste van die huise aan uitlanders behoort, veral Nigeriese burgers. Dwelmprobleme, prostitusie en huisbrake vier hoogty…

ACSA raadslede staar skorsing in die gesig

In ‘n poging om die hoofuitvoerende beampte van die lughawemaatskappy, ACSA, te beskerm het vervoer minister Dipuo Peters kennis gegee dat sy vier raadslede gaan afdank. Bongani Maseko word daarvan…

Verkeerspersoneel betrokke by bedrog

Twaalf personeellede van die Tshwane verkeersafdeling is tans onder dissiplinêre verhoor nadat gevind is dat beamptes verkeersboetes “versteek”.  Dit gebeur deur voertuie te deregistreer, die boetes dan af te skryf…

Westerlinge welkom in Hongarye

Die Hongaarse eerste minister, Viktor Orban, het die afgelope naweek aangekondig dat alhoewel Hongarye nie onwettige immigrante in sy land wil huisves nie, hy sy grense wil oopmaak vir mense…

Nasionalis kry jare tronkstraf

’n Politieke aktivis wat verbind word aan die Nasionaal-Demokratiese Party Duitsland (NPD) is vir agt jaar tronk toe gestuur saam met ’n paar ander kamerade wat ’n gimnasium wou ontwrig…

VSA en Japan bevestig goeie verhouding

In teenstelling met wat die linkse media gedra het, was die afgelope besoek van die Japanese eerste minister by die Amerikaanse president, ’n toonbeeld van noue samewerking. President Donald Trump…

Hulle is 78 jaar gelukkig getroud

“Ons ken nie iemand anders wat 100 jaar oud is nie, en ons is nou regtig ou mense”, is die woorde van die Amerikaanse egpaar wat reeds 78 jaar gelukkig…

Snowden dalk uitgelewer aan VSA

Die Russiese regering van president Vladimir Poetin kan moontlik op versoek van die Amerikaanse regering besluit om Edward Snowden uit te lewer aangesien die verhouding tussen die twee lande aansienlik…

Toenemende verset in Roemenië

Derduisende woedende Roemeniërs het vir die twaalfde agtereenvolgende dag hulle woede gedemonstreer in die strate van groter stede. Die afgelope naweek se optogte het ’n hoogtepunt bereik toe duisende in…

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Die kommunistiese regering van Noord-Korea het Sondag weer met toetse voortgegaan en ’n geslaagde lansering van ’n ballistiese missiel uitgevoer wat in die see geland het. Die Verenigde State sowel…

Le Pen se kanse word nog beter

“Marine Le Pen is nie die Franse se Donald Trump nie”, en “Le Pen sal die eerste rondte van die presidentsverkiesing loshande wen” Dit is twee van die afgelope naweek…

Vlugtelinge uit Afrika

Honderde mense uit Afrikastate afkomstig, het besluit om die spreekwoordelike “Kanaän” te besoek op soek na ’n beter lewe, nadat verkeerde inligting deur ’n regeringsinstansie in Niger by die breër…

rolex replicas for sale