ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 13, 2017

Afrikaans in Sport

Verlede Woensdag het Johann Russouw, tot onlangs bekende sportkommentator by die SAUK, hulde gebring aan die vroeëre Afrikaanse kommentators wat Afrikaans as sporttaal gevestig het. Dit was tydens ‘n praatjie…

Onderwys-plasing

Duisende leerlinge en voornemende leerlinge (let wel; leerlinge en nie leerders nie), wag nog om iewers in ‘n skool geplaas te word of op geskikte geriewe en handboeke vir hulle…

Blydskap gebore uit Bekering

… En hy antwoord en sê: Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is … en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want hy het sy…

Angeliere die mooiste blomme vir ‘n ruiker

Angeliere is seker van die oudste en gewildste blomme vir rangskikkings en dit ruik darem so lekker. Vir ons is dit ‘n bekende plant hoewel ons dit nie meer in…

Sjokoladekoek versiersel

Kom ons maak ‘n heerlike versiersel vir die sjokoladekoek vir die naweek wat voorlê.   Bestanddele: 1 blikkie karamel kondensmelk 500 ml versiersuiker 2 eetl kakao 5 ml vanielje geursel…

Motorrubriek – Renault Kwid 1.0 Dynamique

  Die Renault Kwid is die jongste toevoeging tot die Renault reeks wat beskikbaar is in SA. Dit word in Indië vervaardig en die eerste voertuie het reeds in die…

Ekonomiese aanduiders : 13 Februarie 2017 (07:00)

  Rand / VSA dollar  R13.38 ( R13.43) Rand / euro  R14.20 ( R14.31) Rand / Britse pond R16.68 ( R16.67) Brent Ruolieprys per vat $56.65 ( $55.69) Goud per…

TLU SA waarsku president oor grondbesettings

Nadat daar reeds twee briewe, onderskeidelik aan die waarnemende nasionale kommissaris van polisie, asook die minister van polisie, gerig is met die versoek om dringende vergaderings te belê met die…

Kinderfonds help nog skole

Die Vryburger Kinderfonds het vanjaar ses skole finansieel ondersteun, en met die ruim bydraes wat gedurende Januarie vanjaar ook bygekom het, kon die Fonds nog twee skole finansieel help. Die…

BTW kan dalk nog meer vat

Volgens die SA Instituut van Professionele Rekenmeesters is daar ‘n 75% moontlikheid dat die BTW tarief, wat tans op 14% staan, verhoog kan word na 15%. Die aankondiging kan dalk…

Universiteitskwota diskrimineer teen blankes

Tydens ‘n ondersoek na manipulering van toelating van mediese studente by die Universiteit van Natal, het interessante syfers na vore gekom. Dit blyk nou dat vir toelating tot die graad…

Vrae oor IRV se verslag

Volgens die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) se nuutste opname sien slegs 3% van die bevolking rassisme as ‘n ernstige onopgeloste probleem.  Sowat 72% van die respondente het geen persoonlike ondervinding…

Petrolbom op PE kampus

Skaars ‘n week na klasse vir 2017 begin is, is ‘n gebou van die Nelson Mandela Universiteit se suidkampus beskadig.  Twee ongebruikte petrolbomme is op die toneel gevind en slagspreuke…

Minister help vriend

Grondhervormingsminister Gugile Nkwinti was skynbaar instrumenteel dat ‘n vorige Luthulihuis werknemer, Errol Velile Present, en sy besigheidsvennoot Moses Boshomane, ‘n plaas van R97 miljoen bekom het in Noord-Transvaal naby Nylstroom….

Hope skandes onder diplomate

Agt Suid-Afrikaanse diplomate staar skorsing in die gesig nadat die Departement van Internasionale Verhoudings en Samewerking die staatsekuriteitsagentskap versoek het om die diplomate se sekerheidsklarings terug te trek voordat hulle…

Nog ‘n polisie hoës in hof

Vorige Wes-Kaapse polisiekommissaris Arno Lamoer moet Dinsdag in die Kaapse Hooggeregshof verskyn op aanklagte van korrupsie en geldwassery ter waarde van R1,6 miljoen. Saam met Lamoer verskyn polisie brigadiers Darius…

Sokkerskandes op Loftus

Sokker rampokkers het Saterdag die speelveld oorgeneem tydens die wedstryd tussen Orlando Pirates en Mamelodi Sandowns.  Pirates ondersteuners het die sekuriteitspersoneel oorweldig nadat hul span ‘n sesde doel afgestaan het…

R150 miljard gestort in swart besighede

ANC-minister Jeff Radebe het die regering se besluit verdedig om R150 miljard beskikbaar te stel slegs vir klein SEB besighede. Die bodemlose put word daagliks groter, en die stap is…

Departement van Water en Sanitasie bankrot

Nasionale Tesourie het blykbaar versoek dat die Departement van Water en Sanitasie onder administrasie geplaas moet word nadat bevind is dat die departement meer as R4,3 biljoen in die rooi…

Toenemende weerstand teen Trump uitsprake

Die delikate balans wat president Donald Trump moet handhaaf tussen sy eie onderneming en die verpligtinge as Amerikaanse president het die week sy onderskeidingsvermoë getoets. Die president se ekonomiese belange…

Franse toon paniek oor Le Pen

’n Ou en bekende tegniek om kiesers bang te maak, is nou volstoom aan die gang in Frankryk waar kiesers gewaarsku word oor die chaos wat gaan volg as die…

Trump aanvaar “een Sjina” beleid

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die naweek in ’n telefoongesprek met die Sjinese president, Xi Jinping, gesê die “een-Sjina” beleid word gerespekteer deur Amerika. In ’n verklaring wat deur…

Honderde walvisse spoel op strand

Meer as 400 walvisse het die naweek op strande in Nieu-Seeland uitgespoel wat vir wetenskaplikes ’n vreemde en raaiselagtige gebeurtenis is. Volgens kenners is dit ’n onverstaanbare gebeurtenis wat nog…

Twee Italiaanse banke struikel

Twee van die bekende Italiaanse Banke, UniCredit en Monte dei Paschi di Siena (MPS) het in die vierde kwartaal van 2016 afgesluit met miljarde euro in die rooi. UniCredit toon…

VSA gaan streng optree teen misdadigers

Die nuwe Amerikaanse minister van justisie, Jeff Sessions, het tydens sy inhuldiging in die Wit Huis onderneem om alles moontlik te doen om misdaad en wetteloosheid aan bande te lê….

Merkel en Pence ontmoet mekaar

Die Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, is van voorneme om die Amerikaanse visepresident, Mike Pence, te ontmoet gedurende die week tydens die München veiligheidskonferensie. Dit sal die eerste ontmoeting wees…

Hongarye neem stappe teen asielsoekers

Die regering in Boedapest het verklaar dat alle immigrante sal na sentrale kampe gestuur word terwyl hulle aansoeke om asiel nog hangende is. Eerste minister Viktor Orban sê hy is…

Geregtelike ondersoek kom teen Fillon

’n Geregtelike ondersoek vind plaas teen die Republikeinse presidentskandidaat in Frankryk, Francois Fillon, wat na bewering sy vrou betaal het met staatsgeld omdat sy vir hom seker werk gedoen het….

Wêreld Nuusflitse – 13 Februarie

België In België verkies 70% van eienaars van nuutgeboude wonings dat die eiendom met voldoende sonpanele toegerus word ten einde die duurder elektrisiteit te vermy.   Spanje Premier Mariano Rajoy…

rolex replicas for sale